Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz

Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz Gepubliseer op: 2 Julie 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan Akademia. Sommige gebeurtenisse in ʼn persoon se lewe is klippakgebeurtenisse. Hierdie gebeure, wafferse monumentoomblikke, verteenwoordig daardie ervaringe en prestasies waarby ʼn mens altyd wéér in die verbystap […]
Paarl-kampushoof: Gereed én geroepe vir nuwe vestigingstaak

Paarl-kampushoof: Gereed én geroepe vir nuwe vestigingstaak Gepubliseer op: 25 Junie 2025 Prof. Gawie du Toit, nuutaangestelde kampushoof van Akademia se Paarl-kampus, glo daarin om op ʼn roepingsgedrewe manier altyd gereed te wees. Hierdie ingesteldheid word in Du Toit se baanbrekerloopbaanreis van méér as 35 jaar weerspieël en sal ook vanaf 2026 sy nuwe hoofstuk […]
Akademia se nuwe BA (Algemeen)-program spreek tot denke én hartstog

Akademia se nuwe BA (Algemeen)-program spreek tot denke én hartstog Gepubliseer op: 20 Mei 2025 Is jy nuuskierig en lief daarvoor om nuwe ontdekkings te maak oor die deurslaggewende idees van die wêreld waarin jy jouself bevind? Miskien is jy nóg nie seker oor die loopbaan wat jy wil volg nie, maar sien daarna uit […]
Geletterdheid en prestasie in Wiskunde en Wetenskap: ʼn Dinamiese wisselwerking

Geletterdheid en prestasie in Wiskunde en Wetenskap: ʼn Dinamiese wisselwerking Gepubliseer op: 25 Februarie 2025 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die euforie van die bekendmaking van die 2024-matriekuitslae is lank reeds iets van die verlede, en volgens alle aanduidings het dié matriekgroep hulself baie goed van hul taak […]
Akademia verwelkom hoof van Finansies en Infrastruktuur

Akademia verwelkom hoof van Finansies en Infrastruktuur Gepubliseer op: 3 Februarie 2025 Akademia kondig met trots die aanstelling van Daniel (Danie) Jansen van Vuuren, ʼn bewese geoktrooieerde rekenmeester met jare se ervaring binne die korporatiewe finansiële omgewing, as die instelling se hoof: Finansies en Infrastruktuur aan. Jansen van Vuuren se aanstelling is effektief vanaf 1 […]
Die jeug as dienaars vir hul tuistes

Die jeug as dienaars vir hul tuistes Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia. Gepubliseer op: 21 Junie 2023 Ter viering van Jeugmaand in Junie kyk ons na die jeug as dienaars vir hul tuistes. Daar is die ideologiese tendens onder hedendaagse universiteite wat aanspraak daarop maak dat […]
Akademia vier Wêreldakkreditasiedag

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag Ter viering van Wêreldakkreditasiedag wat vanjaar op 9 Junie plaasvind, deel Akademia antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word. Deur watter instansie word die programme wat Akademia aanbied geakkrediteer? Akademia is ʼn privaat verskaffer wat geakkrediteerde universiteitsvlakkwalifikasies in Afrikaans aanbied. Die Akkreditasiekomitee van […]
Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit

Akademia se vormingsideaal voer ook die opdrag van die kerk uit Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van Akademia se direksie Johannes 21:15-18 (2020-vertaling) 15 Toe hulle klaar was met ontbyt, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes het jy My baie lief, meer as hulle?” Hy sê vir Hom: “Ja, Here, U weet […]