Search
Close this search box.

Akademia se tweede honneursprogram in 2025 aangebied

Akademia se tweede honneursprogram in 2025 aangebied Gepubliseer op: 2 September 2024 Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe, soos gesetel in die Fakulteit Geesteswetenskappe, groei van krag tot krag. Dié departement het op Maandag 2 September 2024 die nuus bekendgemaak dat hy vanaf 2025 die instelling se tweede honneursprogram sal aanbied. Die BAHons (Media en Kommunikasie) sal […]

Hoe spaar ek vir my kind se toekoms?

Hoe spaar ek vir my kind se toekoms? Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Julie is spaarmaand in Suid-Afrika en ʼn baie goeie tyd vir ouers om bestek te neem van hul spaardoelwitte, veral met betrekking tot die befondsing van toekomstige hoëronderwysstudie. In dié artikel deel Akademia en Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) ʼn paar spaarwenke en […]

Jou persoonlike handelsmerk en sosiale media: bou só jou digitale reputasie

Jou persoonlike handelsmerk en sosialemedia: bou só jou digitale reputasie Geskryf deur dr. Hélanie Jonker, dosent in Kommunikasiebestuur by Akademia. Gepubliseer op: 30 Junie 2023 Internasionale Sosialemediadag word vanjaar op 29 Junie gevier en bied aan alle sosialemediaverbruikers opnuut die geleentheid om krities na te dink oor die kwessie van digitale reputasiebestuur. Indien ʼn potensiële […]

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid is as die media en […]