Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings Gepubliseer op: 17 April 2024 Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Dinsdag 16 April ʼn simposium op die instelling se Leriba-kampus in Centurion aangebied. Die jaarlikse Joernalistieksimposium het die belangrikheid van die media se rol tydens verkiesingstye onder die loep geneem. Verskeie mediapersone […]

Akademia-student lééf haar droom as storieverteller op die radio uit

Akademia-student lééf haar droom as storieverteller op die radio uit Gepubliseer op: 12 April 2024 Akademia-student, Amoné Schoombie (20), is van nature nuuskierig oor die wêreld rondom haar, is passievol oor die mediabedryf, is lief vir Afrikaans en is op die koop toe gaande oor die kuns van storievertelling. Om die redes was die instelling […]

Akademia spog met BA (Taalstudies) as nuwe graadprogram

Akademia spog met BA (Taalstudies) as nuwe graadprogram Gepubliseer op: 14 Maart 2024 Akademia het op 14 Maart by ʼn programbekendstellingsfunksie in Centurion aangekondig dat die instelling se Fakulteit Geesteswetenskappe in 2025 die eerste groep studente in die program BA (Taalstudies) sal inneem. Dié driejaargraad sal voltyds op Akademia se Centurion-kampusse aangebied word. Die Departement […]

KI en kletsbotte, ʼn bedreiging of geleentheid vir joernalistiek?

KI en kletsbotte, ʼn bedreiging of geleentheid vir joernalistiek? Geskryf deur Yolandi Groenewald, ʼn dosent in Joernalistiek by Akademia. Gepubliseer op: 19 Junie 2023 Kunsmatige intelligensie (KI), die gonsterm van 2023, het ook sy tentakels in nuuskantore dwarsoor die wêreld ingeslaan. Dit word duidelik dat joernaliste algoritmes en KI-instrumente, soos byvoorbeeld kletsbotte, onder die knie […]

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie

Persvryheid – ook vir dié nuus waarvan jy dalk nie hou nie Geskryf deur Yolandi GroenewaldAndré Gouws en Landi Slatter – dosente in Joernalistiek en Kommunikasie by Akademia. Meimaand staan bekend as Wêreldpersvryheidsmaand en vanjaar se tema is: Persvryheid as die drywer van alle menseregte. ʼn Eenvoudige definisie vir persvryheid is as die media en […]