*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia-kenner: Só beïnvloed SA se begrotingseisoen die ekonomie

Akademia-kenner: Só beïnvloed SA se begrotingseisoen die ekonomie Gepubliseer op: 15 November 2024 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Finansiële Wetenskappe by Akademia. Dit is Novembermaand en heerlike somer in Suid-Afrika … of is dit? Plek-plek styg die kwik wel tot in die rooi, maar elders word sneeuval verwag! Op ’n soortgelyke […]