Search
Close this search box.

Die waarde van ʼn testament word té maklik onderskat – Akademia-kenner

Die waarde van ʼn testament word té maklik onderskat – Akademia-kenner Gepubliseer op: 16 September 2024 Geskryf deur Mariska Wannenburg, ʼn dosent in Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe by Akademia. As dit kom by finansiële beplanning en méér nog boedelbeplanning en die opstel van ʼn geldige testament, is daar baie Suid-Afrikaners wat nie die erns en […]

Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim

Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim Gepubliseer op: 30 Julie 2024 Julie kondig die begin van die Suid-Afrikaanse belastingjaar aan. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se outomatiese aanslae is vanjaar vanaf 1 tot 14 Julie gedoen, waarna individuele belastingbetalers vanaf 15 Julie tot 21 Oktober kans het om hul belastingopgawes vir die 2024-belastingjaar in te dien. […]

Tweepot-pensioenfondsstelsel: Dink mooi voor jy korttermynbehoeftes bó langtermynvoorsiening stel

Tweepot-pensioenfondsstelsel: Dink mooi voor jy korttermynbehoeftes bó langtermynvoorsiening stel Gepubliseer op: 5 Julie 2024 Geskryf deur Thinus Nienaber, ʼn dosent in Ekonomie en Finansiële Wetenskappe by Akademia. Die nuwe tweepot-pensioenfondsstelsel tree op 1 September 2024 in werking en sal ʼn besliste impak op individue se persoonlike finansies hê, veral wat aftreespesifieke fondse betref. En hoewel […]

Effektiewe finansiële beplanning: Jong werkende maak vroeg reeds erns met jou geldsake

Effektiewe finansiële beplanning: Jong werkende maak vroeg reeds erns met jou geldsake Gepubliseer op: 15 Maart 2024 Salaristrekkers skerts dikwels dat dit soms voel asof daar meer maand as salaris is, en dat die gedagte aan skuldverpligtinge hul heel dikwels in ʼn koue sweet laat uitslaan. Dit hoef egter nie jou realiteit, as jong werkende, […]

Hoe spaar ek vir my kind se toekoms?

Hoe spaar ek vir my kind se toekoms? Gepubliseer op: 20 Julie 2023 Julie is spaarmaand in Suid-Afrika en ʼn baie goeie tyd vir ouers om bestek te neem van hul spaardoelwitte, veral met betrekking tot die befondsing van toekomstige hoëronderwysstudie. In dié artikel deel Akademia en Solidariteit Finansiële Dienste (SFD) ʼn paar spaarwenke en […]

Bevry jouself só van skuldstrik

Bevry jouself só van skuldstrik Geskryf deur Monique Brasler, deeltydse dosent in Finansiële Beplanning by Akademia. Gepubliseer op: 13 Junie 2023 As dit kom by persoonlike geldsake dan trek menige Suid-Afrikaner swaar aan stygende lewenskostes. Om die waarheid te sê, dit raak al hoe moeiliker vir Jan en San Alleman om nie skuld aan te […]