Die Akademia-storie: Só skryf toekomsbouers saam aan nuwe kampushoofstuk

Die Akademia-storie: Só skryf toekomsbouers saam aan nuwe kampushoofstuk Gepubliseer op: 13 Junie 2025 Stories en drome speel ʼn onmisbare rol in die menslike bestaanservaring – nie nét as ʼn vorm van vermaak nie, maar óók as ʼn bron van inspirasie en hoop wat van generasie ná generasie oorgedra word. Laasgenoemde is veral waar van […]
Voornemende Fonties: Kom trap pionierspore by die eerste Paarl-kampusopedag

Voornemende Fonties: Kom trap pionierspore by die eerste Paarl-kampusopedag Gepubliseer op: 8 April 2025 Die tafel is gedek vir Akademia se heel eerste kampusopedag in die Paarl, en die opwinding loop hóóg in die Wes-Kaap. Voornemende Fonties* word hartlik uitgenooi om 9 en 10 Mei 2025 in hul kalenders aan te teken en só hulself […]
Voornemende Fonties uit en tuis by Akademia-kampusopedag

Voornemende Fonties uit en tuis by Akademia-kampusopedag Gepubliseer op: 15 Januarie 2025 ʼn Tuiste is soveel méér as net ʼn adres. Dit is ʼn plek waar jy veilig voel, waar jy jouself kan wees, jou met eensgesinde individue kan omring én jou drome passievol kan najaag. Dit is ʼn plek wat heimwee ontketen, maar óók […]
Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus

Só bou Akademia die toekoms van Afrikaans, kampus vir kampus Gepubliseer op: 14 Augustus 2024 Op 14 Augustus vanjaar vier die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe Afrikaanse Taaldag. Akademia, as ’n trotse onafhanklike hoëronderwysinstelling, neem met groot opgewondenheid aan dié viering deel, en gebruik hierdie spesiale geleentheid om opnuut sy verbondenheid tot die taal gestand te […]
Akademia en Kanton stel monumentale kampusontwikkeling bekend

Akademia en Kanton stel monumentale kampusontwikkeling bekend Gepubliseer op: 1 Augustus 2024 Die eiendomsontwikkelingsmaatskappy Kanton het vandag op 1 Augustus die nuwe kampusontwikkelingprojek van Akademia in Pretoria as deel van die Toekomsbouer-veldtog bekendgestel. Dié kampusprojek is die grootste ontwikkelingsprojek in die geskiedenis van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe en verteenwoordig ’n groot historiese keerpunt om […]
Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys

Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys Gepubliseer op: 24 Januarie 2024 Die Suid-Afrikaanse matriekklas van 2023 het hulself uitstekend van hul taak gekwyt deur die beste slaagpersentasie tot nog toe, 82,9%, te behaal. Wat hierdie prestasie nog méér merkwaardig maak is dat die meeste kandidate tot nóg toe in die geskiedenis van […]
Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]