*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur – Só versterk Akademia die onderwyssektor

Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur – Só versterk Akademia die onderwyssektor Gepubliseer op: 15 Januarie 2025 Die belangrikheid van én behoefte aan effektiewe onderwysleierskap en bestuursopleiding binne die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks is van toenemende belang. Akademia, in antwoord op dié nasionale prioriteitsfokus, sal met die ingang van Maart 2025 ʼn splinternuwe Nagraadse Diploma in Skoolleierskap […]