*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Akademia se eerste Fontie-spele ʼn dawerende sukses

Akademia se eerste Fontie-spele ʼn dawerende sukses Gepubliseer op: 26 Augustus 2024 Akademia se heel eerste Fontie-spele is in die sak en ná afloop daarvan is almal wat betrokke was dit eens: dié sportfees was ʼn dawerende sukses! Nie net het die geleentheid gesorg vir sportgenot uit die boonste rakke nie, maar daar is ook […]