Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe

Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Emeritus professor Danie du Plessis, ʼn gesoute kommunikasiewetenskaplike, sal met die ingang 1 Junie 2025 die rol as dekaan van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe aanneem. Hy neem dié leisels oor by prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by die instelling, […]
Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde verwelkom op 1 Junie 2025 prof. Johnnie Hay as nuwe dekaan. Hy volg in die voetspore van prof. Gawie du Toit wat as die instelling se nuwe Wes-Kaapse kampushoof aangestel is. Prof. Hay meen onderwys is in wese ʼn […]
Akademia: ʼn Plek waar tuiskoms nomadiese onverbondenheid vervang

Akademia: ʼn Plek waar tuiskoms nomadiese onverbondenheid vervang Gepubliseer op: 1 Junie 2025 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademia by Akademia. Enkele dekades gelede het Franse geleerdes geskryf dat ons era – die era van die globalisme – óók as die tydperk van die nomade beskryf kan word. Maar wat is die era […]
ʼn Ekonomie in ʼn diepe winterslaap: Só kan ʼn fokus op die aanbodkant groei stimuleer

ʼn Ekonomie in ʼn diepe winterslaap: Só kan ʼn fokus op die aanbodkant groei stimuleer Gepubliseer op: 28 Mei 2025 Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, senior dosent in Ekonomie en Internasionale Handel aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Die Suid-Afrikaanse ekonomie verkeer in ʼn diep winterslaap, ondanks gróót potensiaal en mildelike hulpbronne. Ten spyte […]
Akademia-taalkompetisie vier Afrikaans én vernuftige woordmeesters

Akademia-taalkompetisie vier Afrikaans én vernuftige woordmeesters Gepubliseer op: 26 Mei 2025 Afrikaans vier vanjaar 100 jaar as ʼn amptelike taal en Akademia voeg trots sy stem by vele ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié besonderse mylpaal te herdenk. Een van die maniere waarop die instelling feesvier is deur die bekendstelling van sy eerste Woordmeesters-taalkompetisie […]
Akademia bou roepingsgedrewe ʼn tuiste vir hoër onderwys in Afrikaans

Akademia bou roepingsgedrewe ʼn tuiste vir hoër onderwys in Afrikaans Gepubliseer op: 20 Mei 2025 Die eeufeesviering van Afrikaans as amptelike taal, as deel van die #Afrikaans100-feesprojek, is in volle swang! Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te vier. Een […]
Akademia se nuwe BA (Algemeen)-program spreek tot denke én hartstog

Akademia se nuwe BA (Algemeen)-program spreek tot denke én hartstog Gepubliseer op: 20 Mei 2025 Is jy nuuskierig en lief daarvoor om nuwe ontdekkings te maak oor die deurslaggewende idees van die wêreld waarin jy jouself bevind? Miskien is jy nóg nie seker oor die loopbaan wat jy wil volg nie, maar sien daarna uit […]
Die gevaarlikste idee in die geskiedenis: Jesus Christus se opstanding

Die gevaarlikste idee in die geskiedenis: Jesus Christus se opstanding Gepubliseer op: 20 Mei 2025 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum en kapelaan by Akademia. Peter Hitchens, die broer van die oorlede ateïs Christopher Hitchens (1949-2011), het eenmaal saam met drie ander sprekers op ʼn program genaamd The Festival of Dangerous […]
Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe

Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe Gepubliseer op: 14 Mei 2025 Vir die Harding-sussies, Nathalie (21) en Justine (18) van Meyerton in die Vaaldriehoek is Akademia méér as net ʼn studietuiste. Vir dié twee, wat beide via die instelling se voltydse kampusmodel studeer, verteenwoordig Fontie-wees as’t ware ʼn ongeëwenaarde tuiskoms wat onder meer studentelewe, vorming, […]
Akademia hosts Brazilian higher education delegation

Akademia hosts Brazilian higher education delegation Published on: 14 May 2025 On 6 May 2025 Akademia’s Leriba Campus in Centurion hosted an international delegation of the van die Sindicato das Entidades Mantenedoras de Estabelecimentos de Ensino Superior no Estado de São Paulo in Brazil – also known as the Union of Higher Education Institutions in […]
Akademia tree as gasheer vir Brasiliaanse hoëronderwysafvaardiging op

Akademia tree as gasheer vir Brasiliaanse hoëronderwysafvaardiging op Gepubliseer op: 14 Mei 2025 Akademia se Leriba-kampus in Centurion het op 6 Mei 2025 as gasheer opgetree vir ʼn internasionale afvaardiging van die Sindicato das Entidades Mantenedoras de Estabelecimentos de Ensino Superior no Estado de São Paulo in Brasilië – ook genoem die Union of Higher […]
Fontie-leiers onderneem eerste geskiedkundige skakeltoer

Fontie-leiers onderneem eerste geskiedkundige skakeltoer Gepubliseer op: 14 Mei 2025 ʼn Afvaardiging van Akademia-studenteleiers, bestaande uit studenteraad (SR) en koshuishoofleiers, het vanaf 25 April tot en met 2 Mei ʼn geskiedkundige eerste skakeltoer oor die breedte en wydte van die land meegemaak. Die toerprogram het studente die geleentheid gebied om by ʼn verskeidenheid instellings in […]
Deuntjies en lirieke: Só word intellektuelegoedereregte in die musiekbedryf beskerm

Deuntjies en lirieke: Só word intellektuelegoedereregte in die musiekbedryf beskerm Gepubliseer op: 7 Mei 2025 Geskryf deur prof. Jacolien Barnard, dosent: Privaat- en Handelsreg verbonde aan Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid. Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) is onlangs wêreldwyd gevier en vanjaar is die fokus op musiek geplaas. Volgens die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie (WIGO) verryk […]
Afrikaans se letterkonvooi: Die boodskap van Akademia se A

Afrikaans se letterkonvooi: Die boodskap van Akademia se A Gepubliseer op: 7 Mei 2025 Raai, raai, riepa: Wat weeg ongeveer 720 kg, staan twee meter hoog en het om en by 1 400 km via die N1-snelweg vanaf Pretoria in die noorde tot en met die Paarl in die suide aangepak? Die Solidariteit Beweging se Afrikaanse letterkonvooi […]
Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit

Akademia-kwalifikasieplegtigheid: ʼn Mylpaal op die reis na prestasie én identiteit Gepubliseer op: 6 Mei 2025 Akademia se jaarlikse kwalifikasieplegtigheid is veel méér as net ʼn spoggeleentheid op dié instelling se jaarkalender. Dit verteenwoordig in wese ʼn grootse mylpaal – nie net vir elke afgestudeerde student se reis na prestasie én identiteit nie, maar óók van […]