*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet

Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Op Internasionale Moedertaaldag word die wêreld opnuut herinner aan ʼn eenvoudige, maar diepgaande waarheid: Taal is soveel meer as net ʼn kommunikasiemiddel. Dit is ʼn vormende krag, wat nie net gekoester en gekultiveer behoort te word nie, maar ook met […]

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Geskryf deur prof. Danie du Plessis, dekaan: Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia In een van die eerste gedigte wat in Afrikaans neergepen is, skryf Jan Lion Cachet in 1896 onder meer die volgende: “… ek het onder in myn kis ʼn ware towerstaf … […]

Internasionale Moedertaaldag: Bou só voort op jou liefde vir taal

Internasionale Moedertaaldag: Bou só voort op jou liefde vir taal Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Geskryf deur Jo-Ann Scholtz en Sarita Blignaut, taalpraktisyns verbonde aan Akademia. Die liefde vir woorde en taal kom instinktief. Dit is soos die liefde vir water, of diere, of sport – eenvoudig deel van ʼn persoon se DNS. Miskien is […]

Moedertaal maak saak in wetenskapsonderrig

Moedertaal maak saak in wetenskapsonderrig Gepubliseer op:  21 Februarie 2026 Geskryf deur Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, en prof. Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan Unisa. Elke jaar bevestig die uitkoms van die matriekeindeksamen dieselfde hardnekkige tendens, naamlik dat elektriese stroombane een van die mees problematiese onderwerpe in fisiese wetenskappe is. […]

Wêreldrekenaardag: goed opgeleide stelselkundiges steeds nodig ten spyte van vele skynprogrammeerders

Wêreldrekenaardag: goed opgeleide stelselkundiges steeds nodig ten spyte van vele skynprogrammeerders Gepubliseer op:  15 Februarie 2026 Geskryf deur dr. Jaco du Toit, departementshoof: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Wêreldrekenaardag word vanjaar op 15 Februarie gevier. Op dié dag word die kollig opnuut op rekenaartegnologie geskyn, asook op nuwe industrietendense, die kundiges wat die inligtingstegnologiebedryf […]

Van jou hardeskyf tot die kuberruim: Só voeg wolkverwerking waarde toe

Van jou hardeskyf tot die kuberruim: Só voeg wolkverwerking waarde toe Gepubliseer op:  15 Februarie 2026 Geskryf deur Eugene Steyn, junior dosent: Rekenaarwetenskappe aan Akademia se Fakulteit Natuurwetenskappe Die impak van rekenaars en die gepaardgaande tegnologieë het reeds, en is steeds besig, om die wêreld ingrypend te verander. Dink maar net aan die gemak waarmee […]

Beveilig só jou digitale woonruimte – Akademia-kundige

Beveilig só jou digitale woonruimte – Akademia-kundige Gepubliseer op:  15 Februarie 2026 Geskryf deur Jaco-Louis Kruger, analis: Kuberveiligheid by Akademia se Inligtings- en Kommunikasietegnologie-span Wanneer jy met verlof gaan, doen jy moeite om jou woning te beveilig. Jy maak byvoorbeeld seker dat al die vensters en deure dig gesluit is, en jy aktiveer jou huisalarm. […]

Spore 2026: Paarl-Fonties se hande- én hartswerk skyn helder in die gemeenskap

Spore 2026: Paarl-Fonties se hande- én hartswerk skyn helder in die gemeenskap Gepubliseer op:  12 Februarie 2026 Met skuurpapier, verf, blikke vol vernis en baie geesdrif het Akademia se Paarl-Fonties vanjaar vir die eerste keer op Saterdag 7 Februarie 2026 aan die instelling se Spore-projek deelgeneem. Die Spore-projek is ʼn praktiese en kreatiewe studentegemeenskapsinisiatief wat […]

Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026

Pretoria-Fonties droom en doen selfs groter tydens Spore 2026 Gepubliseer op:  11 Februarie 2026 Drie jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word daar op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier, uiting gegee aan die instelling se vormingsideaal. Akademia se ses koshuise in Pretoria is tydens […]

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op:  9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]

Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser

Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Personeel en studente van Akademia se Pretoria-kampus het op Maandag 2 Februarie 2026 die aanvang van die nuwe akademiese jaar by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid spreek nie nét tot die instelling se roepingstrewe na akademiese uitnemendheid en vorming […]

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Akademia se eerstejaarskamp is jaarliks ʼn hoogtepunt; en verteenwoordig ʼn onvergeetlike tyd van kennismaking, vorming en vriendskap. In kort, ʼn tyd waarin die boublokke vir studentwees na behore neergelê word. In 2026 is dié kamptradisie, wat reeds sedert 2020 in Pretoria gedy, vir […]

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus Gepubliseer op:  3 Februarie 2026 Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind. Dié plegtige geleentheid is in die historiese Toringkerk in die Paarl gehou. Indrukwekkende orrel- en vioolmusiek, ʼn statige akademiese optog en die […]

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms Gepubliseer op:  4 Februarie 2026 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar vind dié geleentheid op 4 Februarie 2026 plaas. Vóór jy dink dat dit net nóg ʼn kalenderdag sonder enige merkwaardige impak […]