Skenkingsvorm

Dankie vir jou bereidwilligheid om tot Akademia se skenkingsfonds by te dra. In 2020 het 961 Akademia-studente van ʼn studiebeurs, lening of afbetaalopsie gebruikgemaak om hulle studies te finansier. Sonder hierdie kanale sou ʼn klomp studente nie kon studeer en in hul toekoms belê nie. Akademia se skenkingsfonds is gevolglik op die been gebring.

Die doel van die skenkingsfonds is om finansiële skenkings wat ontvang word te belê om kapitaal te laat groei, rente-inkomste te verdien en dan die opbrengste vir die finansiële ondersteuning van behoeftige studente aan te wend.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER