Kampusopedag 10 en 11 Mei 2024

Search
Close this search box.

Adverteer studenteposte

Heil die leser

Baie dankie vir jou belangstelling om poste by Akademia te adverteer.

Daar is oor die jare al vasgestel watter inligting as kardinaal beskou word wanneer studente posadvertensies lees. Ten einde kommunikasie en administrasie vir alle betrokke partye te optimaliseer, is die aangehegte vraelys ontwerp. Hierdeur word verseker dat jou maatskappy die ideale kandidaat vanuit ons studentekorps kan identifiseer, en word studente vroegtydig ingelig oor wat jou pos van hulle sal vereis.

Na aanleiding hiervan sal ons dit waardeer indien jy die onderstaande vorm kan invul.

Ons bedank jou vir jou inisiatief tot die ontwikkeling en uitbou van ons studente en vertrou dat hulle ʼn bate vir jou maatskappy sal wees.

Vriendelike groete

Akademia: Studentesake


REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE