Die L-E-E-S!-projek is daarop gefokus om leesvaardighede en taalbegrip onder skoolleerders te bevorder met die doel om leerders se taalvaardighede vir universiteitsvlak te slyp. Die projek vind plaas in die groot Afrikaans 100-eeufeesjaar – juis om Afrikaans as onderrigtaal te bevorder. Die projek gebruik verskeie aktiwiteite en hulpbronne om ʼn omvattende leerervaring te bied.
Let wel: Gebruikers moet eers ʼn gratis rekening op VivA skep met hulle e-posadres en wagwoord, en dan moet hulle die wagwoord gebruik om aan te teken op die toep. Dit is bloot net om die toep se data veilig te hou en te beskerm. As gebruikers sukkel om die toep af te laai, kan hulle ʼn e-pos stuur na ondersteun@viva-afrikaans.org.
Vennote
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.