*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

L-E-E-S!

Die L-E-E-S-!-platform is ʼn versamelpunt van nuttige taal- en leeshulpbronne en -aktiwiteite om by te dra tot die bevordering van Afrikaanse taal- en leesvaardighede. Die platform is die uitvloeisel van die Afrikaans 100-feesvieringe. Die fokusareas is:

Aanmoediging van ʼn leeskultuur: Moedig die gemeenskap aan om te lees deur leesmateriaal beskikbaar te stel wat by leerders se belangstellings aansluit.

Ondersteuning van taalontwikkeling: Skep ʼn omgewing wat toegang bied tot woordraaisels, speletjies, leeslyste, oefenvraestelle, taaloefeninge, en ander.

Skakeling met Afrikaanse taalgemeenskappe: Werk saam met skole, biblioteke, en ander rolspelers om ʼn platform te bied tot leesbronne met die doel om ʼn liefde vir lees te kweek.

Fasilitering van taalkompetisie: Van stapel stuur, organiseer en ondersteun van verwante kompetisies om bewusmaking te kweek rondom die belangrikheid van taalvaardigede.

Artikels

Die artikelafdeling inspireer kinders om lees as ʼn avontuur te sien en help hulle om hul taalvaardighede in Afrikaans te versterk. Dit bevorder ʼn liefde vir die taal, verbeter leesbegrip en bou selfvertroue in lees. Deur leesaktiwiteite en -wenke word daar ook ʼn gevoel van gemeenskap geskep waar kinders en ouers die vreugde van lees saam kan geniet.

Kennis sonder mure: lees, leer én navorsing nou net ʼn klik ver
Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms
Bevorder lees in die klaskamer
Hardoplees – ʼn groot ontwikkelingsgeskenk
Tuisskoolonderrig: Aanlyn vs. tuisskool
My kind het AGHS – wat nou?
Letterkunde vir onderwysers
Akademia-taalkompetisie vier Afrikaans én vernuftige woordmeesters
Speel jou kind genoeg?
Eksamenvoorbereiding: Doen dit behoorlik en verminder so jou stres.
Oorbrug die gaping: Koderings- en STEM-geletterdheid
Kodering 101: Wat dit is en hoekom dit deesdae so belangrik is dat ons kinders dit gebruik.
Debatsvoering gee jou vlerke én bevorder die kuns van kritiese denke
Afrikaanse woordmeesters aangekondig: ʼn Feestelike moedertaalviering
Eksamenvoorbereiding: Doen dit behoorlik en verminder so jou stres.
Oorbrug die gaping: Koderings- en STEM-geletterdheid
Kodering 101: Wat dit is en hoekom dit deesdae so belangrik is dat ons kinders dit gebruik.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.