Dertien interaktiewe studiesentrums

Akademia volg ’n onderrigleermodel wat ondersteuningstrukture rondom studente vestig om die suksesvolle voltooiing van studies te bevorder. Een van die belangrikste ondersteuningskomponente is dat voorgraadse studente nauurse klasse by een van die twaalf interaktiewe studiesentrums regoor die land, en een in Namibië, by te woon.

Voornemende studente moet met registrasie aandui by watter sentrum hulle sal inskakel. Studiesentrums word spesifiek in Afrikaanse gemeenskappe geopen om toeganklikheid tot universiteitsvlakopleiding so maklik as moontlik te maak. Elkeen van hierdie sentrums is met moderne videokonferensietegnologie toegerus, en gratis internettoegang is by alle sentrums beskikbaar om studente toegang tot Die Spens, Akademia se unieke aanlyn ondersteuningstelsel en biblioteek, te gee.

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion, 0157
GPS: S 25° 51′ 21.234″; E 28° 12′ 4.202″

0861 222 888
navrae@akademia.ac.za

BELLVILLE

Nederduitse Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, h/v Park- en Constablestraat, De La Haye, Bellville
GPS: S 33° 53′ 59.322″; E 18° 39′ 19.621″

Adviseur: Hendrina Jordaan
(+27) 72 865 9436
hendrina@akademia.ac.za

BLOEMFONTEIN

Groenewoudstraat 48, Universitas, Bloemfontein, 9321
GPS: S 29° 7′ 3.9″ ; E 26° 11′ 18.024″

Adviseur: Pieter Jordaan
(+27) 72 019 4466
pieter@akademia.ac.za

BOKSBURG

NG Kerk Boksburg-Suid, Jubileestraat 55, Boksburg-Suid, Boksburg, 1459
GPS: S 26° 13′ 43.536″; E 28° 16′ 9.551″

Adviseur: Tap du Plessis
(+27) 82 908 3362
tap@akademia.ac.za

CENTURION

Studiesentrum (slegs kontaksessies)

Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion
GPS: S 25° 51′ 23.759″; E 28° 12′ 2.388″

0861 222 888
navrae@akademia.ac.za

DIE MOOT (PRETORIA)

Kantoor 103 Blok D, Waverley Plaza, Hertzogstraat 1120, Villeria, Pretoria, 0186
GPS: 25°42’14.0″S 28°14’26.2″E

0861 222 888
navrae@akademia.ac.za

GEORGE

Eerste vloer, Joubert-plaza, Meadestraat 100, George-Sentraal, George, 6530
GPS: S 33° 57′ 46.4″; E 22° 27′ 31.514″

Adviseur: Johan Lubbe
(+27) 82 376 7658
johan@akademia.ac.za

KRUGERSDORP

Lismorestraat 20, Kenmare, Krugersdorp, 1745
GPS: S 26° 6′ 31.684″; E 27° 48′ 56.754″

Adviseur: Leah van Heerden
(+27) 82 560 0549
leah@akademia.ac.za

LYNNWOOD

Isa Caarstens Akademie-gebou, Lynnwoodweg 408, Lynnwood, Pretoria, 0081
GPS: S 25° 45′ 45.629″; E 28° 15′ 34.064″

0861 222 888
navrae@akademia.ac.za

PAARL

Pastorielaan 11, Esterville, Paarl, 7646
GPS: S 33° 44′ 3.336″; E 18° 57′ 48.779″

Adviseur: Hendrina Jordaan
(+27) 72 865 9436
hendrina@akademia.ac.za

PORT ELIZABETH

NG Kerk Kraggakamma, H/v Gazania- en Broadwaylaan, Sunridgepark, Port Elizabeth
GPS: S 33°57’14.0″; E 25°32’13.1″

Adviseur: Johan Lubbe
(+27) 82 376 7658
johan@akademia.ac.za

SOMERSET-WES

Firmountstraat 82, Greenway Rise, Somerset-Wes, 6665
GPS: S 34° 3′ 58.897″; E 18° 50′ 9.593″

Adviseur: Hendrina Jordaan
(+27) 72 865 9436
hendrina@akademia.ac.za

VANDERBIJLPARK

Hobhousestraat 2 (h/v Hendrik van Eck en Hobhouse), Vanderbijlpark, 1911
GPS: S 26° 43′ 59.88″; E 27° 50′ 38.363″

Adviseur: Tap du Plessis
(+27) 82 908 3362
tap@akademia.ac.za

WINDHOEK (NAMIBIË)

Blohmstraat 41, Windhoek, Namibië
GPS: S 22° 34′ 10.982″; E 17° 4′ 42.997″

Adviseur: Chrisna O’Kennedy
(+264) 81 625 0167
chrisna@akademia.ac.za

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER