Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou

Akademia bevorder bewusmaking van natuurwetenskappe in landbou Met Akademia se NAMPO-uitstalling in 2019 is in die besonder gepoog om bewusmaking oor die rol van natuurwetenskappe in die landbou te bevorder, en dan veral teen die agtergrond dat die instelling hard aan die werk is om ʼn uitnemende Fakulteit Natuurwetenskappe op te rig. [...]

By |2019-06-25T10:45:26+02:00May 27th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings

Akademia en Sakeliga begin reeks boekbesprekings “ʼn Groot deel van die avontuur van menswees hou met boeke verband. Om deur boeke beetgepak en deur hulle meegesleur te word, verryk ons lewens. Sonder boeke sou ons as mense veel armer gewees het.” – Professor Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. [...]

By |2019-06-25T10:44:42+02:00May 17th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bied Kollokwium: Politieke Wetenskap aan

Akademia bied Kollokwium: Politieke Wetenskap aan Op Vrydag 10 Mei 2019 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se derde jaarlikse Kollokwium: Politieke Wetenskap plaasgevind. Vanjaar is hierdie toonaangewende akademiese gespreksgeleentheid deur Akademia, met die steun van die SAAWK, by dié instelling se ouditorium in Centurion aangebied. Gerekende akademici wat al [...]

By |2019-06-25T10:56:53+02:00May 13th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ondersteun SOS in onderwyseropleiding

Akademia ondersteun SOS in onderwyseropleiding Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied professionele ondersteuning vir rekeningkunde onderwysers wat vir leerlinge in Graad 8 en 9 skoolhou. Nicolene Steenkamp en Berrie Stoop, rekenmeesters en dosente in hierdie vakgebied by Akademia, fasiliteer hierdie opleidingsessies in die vorm van middagseminare. Hierdie opknap- en verfrissessies [...]

By |2019-06-25T10:56:07+02:00April 16th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ken eerste Futurum-toekenning toe

Akademia ken eerste Futurum-toekenning toe Akademia het op 12 April 2019 haar eerste prestige-aand gehou. Hierdie spoggeleentheid het ten doel om uitnemendheid in studente en dosente by Akademia te inspireer en om erkenning aan top-presterende studente en akademici te gee. Tydens vanjaar se geleentheid het Akademia ook haar eerste Futurum-toekenning aangewys. [...]

By |2019-06-25T10:55:35+02:00April 16th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ken vanjaar 157 kwalifikasies toe

Akademia ken vanjaar 157 kwalifikasies toe Akademia het op 12 April 2019 haar jaarlikse kwalifikasieplegtighede gehou. In totaal is 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. By die instelling se eerste plegtigheid in 2013 is 10 kwalifikasies toegeken, en by vanjaar se plegtighede ontvang 157 studente hulle kwalifikasies. [...]

By |2019-04-16T10:22:00+02:00April 12th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia dra by tot die Wildbedryf Suid-Afrika Konferensie 2019

Akademia dra by tot die Wildbedryf Suid-Afrika Konferensie 2019 Op Saterdag 6 April 2019 het die jaarlikse kongres van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) se Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria plaasgevind. Vanjaar se tema het gefokus op die ekonomie, biosekuriteit, klimaatsverandering, transformasie, en bemarking in die Suid-Afrikaanse wildbedryf. Meer as [...]

By |2019-04-12T11:44:03+02:00April 9th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vaar vanjaar weer saam matrieks na Pomene-eiland

Akademia vaar vanjaar weer saam matrieks na Pomene-eiland Meer as 2 500 matrieks vertrek vanaf 2 tot 6 Desember 2019 op hulle droomvakansie ter viering van die voltooiing van hulle skoolloopbane. Die MSC Orchestra vaar vanaf die Durban-hawe tot by die Pomene-eiland, waar matrieks die geleentheid kry om vir ʼn dag op die [...]

By |2019-04-09T08:25:23+02:00March 31st, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Dekane vertel van toekomsplanne

Dekane vertel van toekomsplanne Akademia se hande het onlangs versterk met die aanstelling van drie dekane, prof. Gawie du Toit (Fakulteit Opvoedkundige Wetenskappe), prof. Hannes Rautenbach (Fakulteit Natuurwetenskappe) en prof. Pieter Duvenage (Fakulteit Geesteswetenskappe). Rautenbach was voorheen departementshoof van die Departement Geografie, Geoïnformatika en Meteorologie by die Universiteit van Pretoria (UP) en buitengewone [...]

By |2019-03-31T18:29:11+02:00March 20th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments

Plato in Afrikaans

Plato in Afrikaans Akademia het onlangs haar eerste boek, ʼn Afrikaanse vertaling van Plato se verdediging van Sokrates, uitgegee. Die Verdediging van Sokrates is een van die vroegste brondokumente van die Westerse filosofie en is deur Piet Boshoff uit die Grieks vertaal. Die boek is by Akademia se aanlyn winkel beskikbaar, en sal eersdaags in [...]

By |2019-03-20T10:50:29+02:00March 19th, 2019|nuus en gebeure|0 Comments