Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese

Akademia-hoogleraars verleen statuur en lewenskrag aan Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op: 9 Februarie 2026 Vir Akademia verteenwoordig die 2026-kalenderjaar ʼn grootse en geskiedkundige hoofstuk in dié onafhanklike hoëronderwysinstelling se vestigingsverhaal. Derhalwe doelgerigte groei, die aanvang van klasse by die Paarl-kampus in die Wes-Kaap asook die toevoeging van verskeie nuwe akademiese programme, het die instelling ook pas […]
Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]
Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser

Die 2026- akademiese jaar verteenwoordig ʼn opwindende vormingsavontuur – Marthinus Visser Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Personeel en studente van Akademia se Pretoria-kampus het op Maandag 2 Februarie 2026 die aanvang van die nuwe akademiese jaar by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid spreek nie nét tot die instelling se roepingstrewe na akademiese uitnemendheid en vorming […]
Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Akademia se eerstejaarskamp is jaarliks ʼn hoogtepunt; en verteenwoordig ʼn onvergeetlike tyd van kennismaking, vorming en vriendskap. In kort, ʼn tyd waarin die boublokke vir studentwees na behore neergelê word. In 2026 is dié kamptradisie, wat reeds sedert 2020 in Pretoria gedy, vir […]
Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus Gepubliseer op: 3 Februarie 2026 Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind. Dié plegtige geleentheid is in die historiese Toringkerk in die Paarl gehou. Indrukwekkende orrel- en vioolmusiek, ʼn statige akademiese optog en die […]
Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar vind dié geleentheid op 4 Februarie 2026 plaas. Vóór jy dink dat dit net nóg ʼn kalenderdag sonder enige merkwaardige impak […]
Studiedeure vir 2026 nog wawyd oop by Akademia

Studiedeure vir 2026 nog wawyd oop by Akademia Gepubliseer op: 29 Januarie 2026 Terwyl die vreugdesvure vir die matriekklas van 2025 nog hoog brand, staar die realiteit van beperkte toegang tot naskoolse hoër onderwys baie skoolverlaters in die gesig. Dit word beraam dat van die 345 000 skoolverlaters, wat met universiteitstoelating geslaag het, slegs ongeveer 230 000 […]
Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier

Dríe maniere om jou studiereis by Akademia te finansier Gepubliseer op: 28 Januarie 2026 Die finansiële werklikheid van stygende lewenskoste tref ʼn mens soms soos ʼn vuishou in die maag, meer nog as jy ʼn studiedroom koester. Moenie bevrees wees nie, daar is hoop! Akademia se finansieringsopsies bied die nodige hulp en gerusstelling om só […]
Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties

Sorg en vorming: Só klop Pretoria-koshuisouers se harte warm vir Fonties Gepubliseer op: 27 Januarie 2026 Die Latynse regsterm, loco parentis, beteken “in die plek van ʼn ouer”, en by Akademia vervul ʼn span dinamiese koshuisouers hierdie belangrike rol. Hierdie koshuisouers dra verskeie hoede wat wissel van toesighouers, tuisteskeppers, raadgewers, gemeenskapsbouers en ondersteuners, maar méér […]
Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026

Data, denke en oordeel: só lyk die nuwe vereistes vir bemarkers in 2026 Gepubliseer op: 27 Januarie 2026 Geskryf deur Salomien Boshoff, vakhoof: Ondernemingsbestuur aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Die wêreld van bemarking verander vinnig. Dink maar net aan nuwe tegnologieë, kunsmatige intelligensie (KI), groot hoeveelhede data en voortdurend veranderende verbruikersgedrag. Hierdie realiteite […]
Om te bou: Boustene vir ons toekoms

Om te bou: Boustene vir ons toekoms Gepubliseer op: 27 Januarie 2026 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia se jaartema vir 2026, Boustene vir ons toekoms, bring ons by die vraag: Wat beteken dit “om te bou”? Ter wille van ʼn antwoord kan dit help om tussen twee uiteenlopende opvattings […]
Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys

Dosent en onderwysstudent: dinamiese medeskeppers van gehalteonderwys Gepubliseer op: 24 Januarie 2026 Geskryf deur dr. Maretha Steyn, departementshoof: Professionele Studies, en Susan O’ Reilly, departementshoof: Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde As Opvoedkunde-dosente bevind ons onsself toenemend in ʼn fundamenteel paradoksale realiteit. Enersyds word daar van ons verwag om onderwysstudente vir bestaande onderwysstelsels binne die […]
Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe

Eerstejaarskamp 2026: Pretoria-Fonties bou aan lewenslange vriendskappe Gepubliseer op: 23 Januarie 2026 ʼn Rekordgetal van byna 500 blinkoog eerstejaars het op Dinsdag 20 Januarie met groot opwinding op Akademia se jaarlikse eerstejaarskamp vertrek. Dié kamp word vanjaar vir die sesde opeenvolgende jaar vir voltydse Pretoria-kampusstudente, sowel as nauurse afstandstudente aangebied. Volgens dr. Heleen Coetzee, hoof: […]
Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria

Voornemende studente lê toekomsboustene by Akademia-kampusopedae in die Paarl en Pretoria Gepubliseer op: 23 Januarie 2026 Studentwees behels soveel méér as net studie. Akademia bied aan studente die geleentheid om gehalteonderrig te ontvang, terwyl hulle aan ʼn bruisende studentelewe deelneem. Voornemende studente en ouers word uitgenooi om eersdaags Fontie-wees te kom ervaar tydens die jaarlikse […]
Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur

Akademia begin in 2026 met ʼn Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur Gepubliseer op: 22 Januarie 2026 ʼn Splinternuwe program, die Nagraadse Diploma in Bemarkingsbestuur, word vroeg in 2026 met groot opgewondenheid by Akademia bekendgestel. Dié dinamiese program is ʼn toevoeging tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se uitgebreide programverskeidenheid. Ná voltooiing van die program sal studente […]