Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

AKADEMIA SE

GHOLF- EN

ROLBALDAG

2023

GHOLFDAG

Akademia bied vanjaar die derde gholfdag aan om hulle studente te help om hulle kwalifikasies te voltooi.

Donderdag
24 Augustus

Irene Country Klub,
Pretoria

Registrasie vir gholf: 09:30-10:15
Afslaantyd: 10:30 (Shotgun start)

Koste vir ’n vierbal: R4 500

VIERBAL VIR GHOLF SLUIT IN:

MEER INLIGTING:

Formaat: 4 ball 2 score to count: Voorgee is van toepassing.

Toekennings: Naaste aan die vlag, langste dryfhou en ʼn prys vir die speler wat die meeste houe vir die dag gespeel het. Daar is ook ʼn finale prys vir die vierbal met die mees kreatiewe naam.

Lootjies: Daar gaan ook van lootjies verkoop word deur die loop van die dag. Trekkings sal by die prysuitdeling plaasvind. Alle geld wat ingesamel word sal aangewend word om Akademia se studente wat reeds ingeskryf het te help om hulle kwalifikasies te voltooi.

BESPREEK JOU VIERBAL HIER

ROLBAL

Akademia bied ook saam met ons gholfdag vir die eerste keer ʼn rolbalkompetisie aan. Dit is ideaal vir almal wat nie gholf speel nie om steeds deel van die pret te wees. Alle fondse wat ingesamel word, gaan om Akademia-studente finansieel by te staan.

Donderdag
24 Augustus

Irene Country Klub,
Pretoria

Registrasie vir rolbal: 12:30-13:30
Spel begin om: 14:00

Koste vir ’n vier-speler: R2 500

INSKRYWING VIR 4 SPELERS VIR ROLBAL SLUIT IN:

MEER INLIGTING:

Toekennings: Kreatiefste spannaam, beste spandrag, span met die grootste gees, meeste geraak (Most touchers) en meeste bal in die ditch

Lootjies: Daar gaan ook lootjies verkoop word deur die loop van die dag. Trekkings sal by die prysuitdeling plaasvind. Alle gelde wat ingesamel word sal aangewend word om Akademia se studente wat reeds ingeskryf het, te help om hulle kwalifikasies te voltooi.

Reëls van rolbal: Laai hier af

Vir enige navrae: Stuur gerus ʼn e-pos aan leah@akademia.ac.za

SKRYF JOU ROLBALSPAN HIER IN

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE