Kampusopedag op 10 en 11 Mei is oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Search
Close this search box.

Laai jou elektroniese weergawe van die Feesbundel af

Die Feesbundel is ʼn spesiale multidissiplinêre publikasie met die tema “Dekade van pionierswerk” ter viering van Akademia se tien jaar van klasgee. Die Feesbundel bevat twaalf ewekniebeoordeelde en afgeronde artikels wat 200 bladsye beslaan.


REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE