*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur

11 April

Jean-mari Cornelius (48) is die eerste dowe student wat die BCom (Ekonomie en Regte)-kwalifikasie aan Akademia behaal het.

27 Julie

Huis Hennops, een van die instelling se manskoshuise, het onlangs hul eerste boksaand met groot sukses aangebied.

15 Januarie

Akademia stel met trots die Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur bekend.

24 Junie

Die Fakulteit Geesteswetenskappe het tydens ʼn spesiale bekendstellingsgeleentheid by Pierneef’s Kraal in Pretoria ʼn glasie ter viering van die instelling se nuwe BA (Algemeen)-program geklink.

9 Februarie

Akademia koop die woord “hoogleraar” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

5 Februarie

Akademia se eerste BCom (Bestuursrekeningkunde)-studente word tydens oriëntering verwelkom.

2 Februarie

Akademia verwelkom die eerste studente in BSocSci (Politiek, Filosofie en Ekonomie).

30 Januarie

Akademia verwelkom die eerste studente vir die nagraadse diplomas in onderskeidelik Belasting en Bestuursrekeningkunde tydens hulle oriëntering.

9 September

Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek.

13 April

Die Fakulteit Opvoedkunde het by koshuis@Leriba ʼn onderwysleierskapsimposium aangebied met die tema “Terug na die toekoms”.

17 September

Huiskomitees vir 2022/23 aangewys om koshuislewe by Akademia te bevorder.

6 Februarie

Eerste klasse skop af vir BSc (Rekenaarwetenskappe) en LLB op die voltydse kampusmodel.

13 April

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media.

9 Junie

Akademia vier Wêreldakkreditasiedag met antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word.

28 Augustus

Akademia tree as gasheer op vir ʼn konferensie deur die Discovery Institute vanuit die VSA.