6 Februarie
Eerste klasse skop af vir BSc (Rekenaarwetenskappe) en LLB op die voltydse kampusmodel.
13 April
Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media.
9 Junie
Akademia vier Wêreldakkreditasiedag met antwoorde op gereelde vrae rakende akkreditasie en erkenning van kwalifikasies wat aan die instelling gerig word.
28 Augustus
Akademia tree as gasheer op vir ʼn konferensie deur die Discovery Institute vanuit die VSA.
1 November 2023
Akademia het Zydèlia Venter as die nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie aangestel.
8 Februarie
Plato se dialoogtrilogie uit die laaste dae van Sokrates verskyn by die Akademia Uitgewery.
13 April
Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery.
12 Junie
Akademia-dosent, dr. Nic de Jager, is een van sestien kenners wat Multimodaliteit-kollokwium bywoon.
30 Augustus
Akademia het op Woensdag 30 Augustus sy tweede koorfees by die NG Universiteitsoord in Pretoria aangebied.
15 Februarie
Akademia-dekaan verkies tot Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum-beoordelingspaneel.
15 April
Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking van dr. Natie van Vuuren.
19 Junie
Johann Smith bied ʼn werkswinkel aan oor verhoudings vir Hoërskool Zwartkop in Centurion se beraderspan.
1 September
Akademia se hande versterk met nuwe hoof van Studentesake, Heleen Coetzee.
16 Februarie
Akademia stel ereleerstoel in onderwysleierskap bekend.
17 April
Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend.