Search
Close this search box.

Net een letter kan ʼn groot verskil maak

Net een letter kan ʼn groot verskil maak Geskryf deur Karien Brits, Akademia se taalpraktisyn Sosiale media gons oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn “spelfout” op die R100-banknoot gemaak het. Die Tsonga vir Reserwebank het van Banginkulu na Bangikulu (sonder die n) verander en nou is daar van die sprekers […]

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys

Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys Geskryf deur DJ Cloete, dosent: Afrikaans, Afrikaansonderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer by Akademia Kunsmatige intelligensie (KI) het reeds ʼn groot verskeidenheid industrieë getransformeer en die onderwys is geen uitsondering nie. Met die vermoë om groot hoeveelhede data te ontleed en leerervarings meer persoonlik […]

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses

Eerste openbare lesing vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum ʼn sukses Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia Ek het vir professor Reitze Rodseth saam met sy vrou, Miranda, en twee seuns, Joshua en Nathan in 2017 in Pietermaritzburg ontmoet toe ek en twee vriende vir so paar […]

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel

Tuisskoolleerders vind aanklank by Akademia se nauurse afstandsmodel Bianca Pretorius is ʼn eerstejaarstudent by Akademia wat besig is om haar LLB-kwalifikasie op die nauurse afstandsmodel te voltooi. Sy werk ook bedags voltyds as ʼn persoonlike assistent en ontvangsdame by ʼn gevestigde regsfirma in Centurion. Pretorius was vanaf graad 10 ʼn tuisskoolleerder en sy noem dat […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia Suid-Afrika het ʼn gesofistikeerde finansiële stelsel – van die beste ter wêreld. Ten spyte daarvan dat die Reserwebank finansiële instellings onder streng toesighouding plaas, loop instellings steeds die gevaar om deur geldwasserybedrywighede misbruik te […]

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner en -liefhebber, dr. Natie van Vuuren. Dié skenking, wat uit meer as 2 000 Afrikaanse literêre werke bestaan, […]

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery Die boek van die akademikus, prof. Johannes D. Froneman, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld: Perspektiewe op die geskiedenis van die Afrikaanse media het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Volgens Karien Brits van die Akademia Uitgewery is dit nie net nóg ʼn gewone geskiedenishandboek waarin […]

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na Yvonne Robson, BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia is ʼn kranige hoogspringatleet. Sy droom daarvan om Suid-Afrika by die Olimpiese Spele te verteenwoordig en as jy na haar mees onlangse prestasies op die atletiekbaan kyk, is dié Fontie goed op dreef om haar droom te verwesenlik. Tydens Atletiek Suid-Afrika (ASA) se onlangse […]

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend Akademia het op 18 April tydens ʼn funksie in Centurion die Loopbaansentrum vir die instelling se studente bekendgestel. Lynette Beer, bekende motiveringspreker, het ook met die studente kom gesels oor temperamente in die werksomgewing en hoe om hul persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Volgens Mareli Swanepoel, bestuurder van […]

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid Akademia het vanjaar ʼn rekordgetal van 384 kwalifikasies oor elf programme toegeken by die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 25 April by die Choose Life-kerk in Pretoria gehou is. Volgens Liana van Rooy, registrateur by Akademia, is die kwalifikasieplegtigheid ʼn belangrike hoogtepunt op die instelling se jaarlikse kalender. […]

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony

Akademia renders 384 students at annual qualification ceremony Akademia awarded a record number of 384 qualifications this year resulting from eleven programmes at their annual qualification ceremony that took place at the Choose Life Church in Pretoria on 25 April. According to Liana van Rooy, registrar at Akademia, the qualification ceremony is an important highlight […]

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Een van die mees opvallende eienskappe van ons as mense is dat ons erfgename is. Sonder dat ons altyd daarvan bewus is, erf ons dinge wat ons nie self gemaak het nie, maar wat nogtans ʼn blywende stempel op ons […]

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid Akademia het op 4 April by Atterbury Teater in Pretoria ʼn akademiese prestigefunksie aangebied waar die instelling se studente en personeel vir hul uitnemende akademiese prestasies vereer is. Volgens prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia, vier die instelling die uitsonderlike prestasies van sy studente en dosente […]

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend Die reuk van vars geroosterde koffie, die geklingel van teelepels en die opgewekte neurie van saamgesels het op 17 April die opening van Akademia se nuwe koffiewinkel – Sowel As –vergesel. Sowel As verteenwoordig as ‘t ware ʼn kuier-oase vir Akademia se personeel, studente en vriende. Groot opgewondenheid […]