Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

eNCAe/NUUS: Akademia beurs laat drome waar word

Gepubliseer op: 14 Oktober 2014

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer eNuus hande vat met die privaat hoër onderwysinstelling Akademia om vyf beurse aan verdienstelike matrieks toe te ken. eNuus het gaan uitvind hoe dit nou met een van die vorige beurswenners gaan.