TP-sakrekenaar
Kies jou program, sleutel jou vakke en persentasies in, en jou toelatingspunt verskyn onmiddellik
Program
Alle Akademia-programme wat met ʼn TP-telling werk, word hier onder gelys
Jou TP-telling
Uiteensetting
| Vak | % | Basis | Bonus | Totaal | Getel |
|---|
Slegs die ses beste vakke tel. Vakke wat nie tel nie, verskyn liggrys.
Hierdie sakrekenaar gee ʼn aanduiding van jou toelatingspunt en vervang nie die amptelike toelatingsproses nie. Ons het alles in ons vermoë gedoen om die berekening so akkuraat moontlik teen die amptelike toelatingsvereistes op te stel, maar foute of weglatings bly moontlik. Raadpleeg gerus die amptelike toelatingsvereistes vir jou gekose program, of kontak ons toelatingskantoor om jou telling te bevestig voordat jy op grond hiervan besluite neem.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE
