Sakeplankompetisie 2025 | Inskrywingsvorm
Dankie vir jou belangstelling om aan Akademia se jaarlikse sakeplankompetisie deel te neem. Voltooi asseblief hierdie vorm volledig en laai jou sakeplan in PDF-formaat op.
Lees asseblief die reëls en regulasies by elke kategorie deur.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

