Search
Close this search box.

Maak ʼn skenking en help om Afrikaanse studente se drome te verwesenlik

Skenkings vir die Akademia-skenkingsfonds kwalifiseer vir ʼn artikel 18A-belastingverminderingsertifikaat. (Die skenking is aftrekbaar van die skenker se belasbare inkomste en verlaag die skenker se aanspreeklikheid vir inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting.)

Die groot behoefte aan fasiliteite en koste daaraan verbonde vereis nuwe denke rakende die uitbou van Akademia. Die Akademia-skenkingsfonds is begin om skenkings te ontvang en sodoende toegang vir studente wat by Akademia studeer te skep. Die behoefte is groot en jou klein bydrae help om studente se drome te verwesenlik! Vir meer inligting kontak ons by skenking@akademia.ac.za


REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.