*Die Paarl-kampus is voorlopig goedgekeur
Skenkings aan die Akademia-skenkingsfonds kwalifiseer vir ʼn artikel 18A-belastingverminderingsertifikaat.
Die skenking is aftrekbaar van die skenker se belasbare inkomste en skenkings verlaag die skenker se aanspreeklikheid vir inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting.
Die groot behoefte aan fasiliteite en koste aan die voorsiening daarvan vereis nuwe denke rondom die uitbou van Akademia. Die Akademia-skenkingsfonds is gestig om skenkings te ontvang en toegang vir studente te skep wat by Akademia studeer. Die behoefte is groot en jou klein bydrae help om studente se drome te verwesenlik!
Vir meer inligting kontak ons by skenking@akademia.ac.za
Bankbesonderhede vir bydraes
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Stuur asb. bewys van betaling na skenking@akademia.ac.za sodat ons jou persoonlik kan bedank en ʼn artikel 18a-sertifikaat kan uitreik.
Om ’n finansiële bydrae tot Akademia te lewer, stuur asseblief ’n e-pos na skenking@akademia.ac.za.
Akademia-skenkingsfonds
Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 62857561445
Takkode: 210554
Verwysing: Jou selfoonnommer
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.
083 254 0142
skenking@akademia.ac.za
Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.