Search
Close this search box.

Akademia maak die nuus bekend dat die Wes-Kaap-kampus na alle waarskynlikheid in die Paarl-omgewing gesetel gaan wees en dat prof. Gawie du Toit, wat tans die dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia is, as die hoof van die Wes-Kaap-kampus diens gaan doen. Tony van der Merwe is ook as bedrewe bedryfsbestuurder vir die Wes-Kaap aangestel en die onderhandelings vir ʼn geskikte ligging vir die kampus is op ʼn gevorderde stadium.

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.