Search
Close this search box.

Beleef hiérdie woorde

31 Augustus 2023

Geskryf deur Marisha Hermann, Fontiepos-joernalis

Dr. Jannet Davel, Akademia se hoof van Personeel en Ontwikkeling, het haar liefde vir lees as student onwikkel. Sy het van Donald Miller se Blue Like Jazz gehou, maar dis die inleiding wat haar aandag behou het. “Ná dit het ek geweet – lees gaan my vorm. Daar was een aanhaling wat genoeg was om lees vir my oop te sluit.”

“I never liked jazz music because jazz music doesn’t resolve. But I was outside the Bagdad Theater in Portland one night when I saw a man playing the saxophone. I stood there for fifteen minutes, and he never opened his eyes. After that, I liked jazz music. Sometimes you have to watch somebody love something before you can love it yourself. It is as if they are showing you the way. I used to not like God because God didn’t resolve. But that was before any of this happened.”

Dr. Davel deel haar móét-lees-lysie, uit haar hart.

Boeke wat haar menswees gevorm het:

  1. The Ruthless Elimination of Hurry – John Mark Comer
  2. Everybody Always – Bob Goff (Sy noem dat jy dit moet lees as jy geïnspireer wil wees om ʼn verskil in die wêreld te maak.)
  3. A Million Miles in a Thousand Years – Donald Miller (Dit het haar uitgedaag om meer avontuurlustig te wees.)
  4. Scary Close – Donald Miller (Dit gaan oor hoe om maskers af te haal en heelhartig te leef in eerlikheid.)
  5. Gifts of Imperfections – Brené Brown
  6. Love Does – Bob Goff
  7. Present over Perfect – Shauna Niequist

Boeke oor emosionele intelligensie:

  1. Daring Greatly – Brené Brown
  2. Crucial Conversations: Tools for Talking When Stakes Are High – Joseph Grenny, Kerry Patterson, Al Switzle, and Ron McMillan

Boeke oor leierskap:

  1. Dare to Lead – Brené Brown
  2. Lean In – Sheryl Sandberg and Neill Scovell
  3. Born to Build – Jim Clifton
  4. Good to Great – Jim Collins

Boeke oor beroepe en die definisie van werk, of as jy inspirasie nodig het oor wat om met jou lewe te doen:

  1. Garden City – John Mark Comer
  2. Dream Big – Bob Goff

Boeke oor Christen-vrouwees

  1. Celebration of Discipline – Richard Foster
  2. The Prodigal God – Timothy Keller
  3. Passion and Purity – Elizabeth Elloit
  4. The Meaning of Marriage – Timothy Keller
  5. Lioness Arising – Lisa Bevere
  6. “Ek het sopas Praying like Monks, Living like Fools van Tyler Staton klaargemaak en dit was die beste boek wat ek nog ooit oor gebed gelees het.”

Biografieë wat elke mens een keer in hulle lewe moet lees:

  1. The Choice – Edith Eger (Sy was as tienerdogter in Auschwitz)
  2. Shoe Dog – Phil Knight
Dr. Jannet Davel deel haar moet-lees-lysie met Fonties.

Alle Fontiepos-artikels is deur studente vir studente geskryf en weerspieël nie noodwendig Akademia se mening of standpunt nie.

Gepubliseer op: 26 Junie 2023