STUDENT WERF STUDENT

Verdien 
 R500 VIR ELKE STUDENT  
wat ná jou verwysing vir studie by Akademia registreer.

Hoe meer studente jy verwys, hoe groter jou beloning.

VERTEL JOU VRIENDE, FAMILIE EN KOLLEGAS VAN AKADEMIA!

BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD

Slegs huidige Akademia-studente of -alumni kan studente verwys.

Die verwysing moet ingedien word voor die voornemende student aanlyn aansoek doen.

Die voornemende student wat verwys is, moet suksesvol aansoek doen, aanvaar word én registreer voor jy die beloning kan ontvang.

Die persoon wat die verwysing indien, moet die aansoekvorm op hierdie bladsy voltooi.

Indien jy vyf (5) of meer studente suksesvol verwys, kom jy in aanmerking vir ʼn kontantprys van R5 000.

*Let wel: Die wenner van die R5 000-prys ontvang slegs dié bedrag – nie ʼn ekstra R500 per verwysing nie.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.