Akademia se #Studentelewe-veldtog

Internasionale Wiskundedag: Wiskundestudent deel haar passie vir probleemoplossing

Internasionale Wiskundedag: Wiskundestudent deel haar passie vir probleemoplossing Bianca van Wyk, eerstejaarstudent in die program BSc (Wiskundige Wetenskappe) vier vanjaar saam met Akademia op 14 Maart Internasionale Wiskundedag. Sy glo dat dit belangrik is om hierdie dag te vier aangesien dit die belangrike rol wat Wiskunde deur die [...]

By |2022-03-16T09:11:38+02:00March 15th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Ekonomiese gevolge van die oorlog op die oliepryse

Ekonomiese gevolge van die oorlog op die oliepryse Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel aan Akademia. Ons is almal diep bekommerd en geskok deur die oorlog wat Rusland in Oekraïne geïnisieer het. Ongelukkig is dit ʼn gebeurtenis wat ons almal diep raak op [...]

By |2022-03-15T13:07:27+02:00March 14th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Eerstejaar in Kantooradministrasie spog met topmatriekuitslae

Eerstejaar in Kantooradministrasie spog met topmatriekuitslae Een van Akademia se eie Fonties, Anaïs Herman, was verlede jaar ʼn toppresteerder in matriek, met nege onderskeidings en ʼn 90,5%-gemiddeld op haar Nasionale Senior Sertifikaat. Vanjaar studeer dié student die Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie, deel van Akademia se nauurse onderrigmodel, terwyl [...]

By |2022-03-14T14:25:29+02:00March 14th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Π bring wiskundevreugde na Centurion-kampus

Π bring wiskundevreugde na Centurion-kampus Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia. Daar is min konstante getalle wat ʼn mens meer bewus maak van wiskunde as juis die getal pi (π), en daarom het die fisikus Larry Shaw in 1988 besluit om pi-dag [...]

By |2022-03-14T07:41:21+02:00March 11th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Onderwysstudente ervaar eerstehands verskillende skoolkontekste

Onderwysstudente ervaar eerstehands verskillende skoolkontekste Die eerstejaarsgroep van die BEd-programme, onderskeidelik BE  d (Intermediêre Fase-onderwys) en BEd (Grondslagfase-onderwys), het vier topskole besoek tydens ʼn uitstappie op 9 Maart vanjaar. Elkeen van die skole wat die groep Fonties besoek het, verteenwoordig ʼn bepaalde skoolkonteks. “Dit is belangrik om ons [...]

By |2022-03-11T10:16:40+02:00March 11th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Nasionale Biblioteekweek – Waar kom die biblioteek vandaan?

Nasionale Biblioteekweek – Waar kom die biblioteek vandaan? Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris van Akademia Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 14-20 Maart in Suid-Afrika gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks gedurende Maart herdenk en het en doel om klem te lê op die belangrike rol wat biblioteke [...]

By |2022-03-11T10:08:07+02:00March 2nd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier ʼn dekade van pionierswerk

Akademia vier ʼn dekade van pionierswerk Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied al tien jaar klas aan. Op 3 Maart 2012 het Akademia 40 studente verwelkom vir hul eerste klasse in vier verskillende programme. Vanjaar spog dié instelling met bykans 2 500 studente wat gehalte-onderrig in vyf verskillende fakulteite en [...]

By |2022-03-02T12:12:48+02:00March 2nd, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

ʼn Uitstaande groep natuurwetenskaplikes vat hande in ʼn multidissiplinêre dieregesondheidsprogram

ʼn Uitstaande groep natuurwetenskaplikes vat hande in ʼn multidissiplinêre dieregesondheidsprogram Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe Prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by Akademia, is uitgenooi om deel te vorm van ʼn uitstaande groep natuurwetenskaplikes, in onder meer veeartsenykunde, mikrobiologie, klimaat en [...]

By |2022-03-02T08:48:16+02:00March 1st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Taalkonferensie: Afrikaans, ʼn taal met ʼn toekoms

Taalkonferensie: Afrikaans, ʼn taal met ʼn toekoms Afrikaans is ʼn taal met ʼn toekoms. Dit is onlangs weer bevestig met Akademia se taalkonferensie wat ter viering van Internasionale Moedertaaldag op Maandag 21 Februarie by koshuis@Leriba gehou is. Die taalkonferensie is in persoon sowel as aanlyn gehou. Indien jy [...]

By |2022-02-25T10:24:59+02:00February 25th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-eerstejaarskampgees bars uit sy nate

Akademia-eerstejaarskampgees bars uit sy nate Die opgewonde eerstejaarstudente van Akademia het op 1 Februarie na Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, buite Pretoria, vir die jaarlikse eerstejaarskamp vertrek. Die eerstejaarskamp is bygewoon deur nauurse studente van dwarsoor die land, asook eerstejaarstudente wat voltyds by Akademia se Centurion-kampus studeer. Ná die afgelope [...]

By |2022-02-25T10:26:55+02:00February 24th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top