Studieaansoeke vir 2025 is reeds oop

Search
Close this search box.

Pa en dogter onderneem saam hul studiereis by Akademia

Pa en dogter onderneem saam hul studiereis by Akademia Gepubliseer op: 24 April 2024 “My pa is nie net my held en beste vriend nie, maar ook ʼn mede-Fontie en ʼn baie goeie studiemaat!” Só gesels Akademia-student, Marzé Becker (20), oor haar pa, Victor (51), wat vanjaar sy studiereis as ʼn eerstejaarstudent by dié instelling […]

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms

Akademia-kampusopedag: Kom maak eerstehands kennis met jou toekoms Gepubliseer op: 28 Maart 2024 Akademia se jaarlikse kampusopedag is ʼn belewenis, vra maar vir enige Fontie wat hul studiereis met die bywoning van dié geleentheid begin het! As jy ʼn studiedroom vir 2025 koester, dan is die opedag, wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei […]

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep

Sentrumopedag en aanlyn inligtingsessie: Akademia kuier op jou voorstoep Gepubliseer op: 25 Maart 2024 Koester jy ʼn studiedroom? Wil jy meer te wete kom oor Akademia en die studiemoontlikhede wat dié instelling vir jou kan ontsluit? Indien wel, dagboek solank 12 en 13 April. Op dié dae bied Akademia ʼn sentrumopedag én ʼn aanlyn inligtingsessie […]

Die aard en wese van taal

Die aard en wese van taal Gepubliseer op: 18 Maart 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia het op Donderdag 14 Maart die nuus bekendgemaak dat die instelling vanaf 2025 ʼn BA (Taalstudies)-program op die voltydse kampusmodel gaan aanbied.* Die instelling is deeglik bewus van die omvattende denke, beplanning, raadpleging […]

Akademia-studentelewe gedy met die bekendstelling van bykomende koshuisverblyf

Akademia-studentelewe gedy met die bekendstelling van bykomende koshuisverblyf Gepubliseer op: 27 Januarie 2024 Akademia het op Saterdag 27 Januarie te midde van groot opgewondenheid die deure na twee splinternuwe koshuise vir Akademia-studente oopgeswaai. Huis Dahlia en Huis Magalies sal voortaan die tuiste wees van onderskeidelik 88 dames- en 56 manstudente wat voltyds by dié instelling […]

Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys

Akademia – ʼn antwoord op plasingsdilemma in hoër onderwys Gepubliseer op: 24 Januarie 2024 Die Suid-Afrikaanse matriekklas van 2023 het hulself uitstekend van hul taak gekwyt deur die beste slaagpersentasie tot nog toe, 82,9%, te behaal. Wat hierdie prestasie nog méér merkwaardig maak is dat die meeste kandidate tot nóg toe in die geskiedenis van […]

Inligtingsessie lei 2024-studiemoontlikhede in vir voornemende Fonties

Inligtingsessie lei 2024-studiemoontlikhede in vir voornemende Fonties Gepubliseer op: 10 Januarie 2024 Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese […]

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat Gepubliseer op: 13 November 2023 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste […]

Akademia bied ʼn sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria aan

Akademia bied ʼn sentrumopedag by die Moot-sentrum in Pretoria aan Gepubliseer op: 24 Oktober 2023 Akademia sluit sy opedaekalender vir die jaar af met ʼn sentrumopedag in die Moot, Pretoria, op Saterdag 11 November tussen 09:00 en 13:00. Dié opedag volg kort op die hakke van soortgelyke geleenthede in onderskeidelik Bloemfontein en George vroeër in […]

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George

Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein en George Gepubliseer op: 3 Oktober 2023 Akademia skep deur die jaar verskeie geleenthede vir voornemende studente om meer inligting oor beskikbare studierigtings te bekom, om personeel te ontmoet, kwelvrae te opper én eerstehands te ervaar wat studentwees aan dié onafhanklike hoëronderwysinstelling behels. Gedurende Oktober neem dié geleentheid die vorm […]

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na

Akademia-student jaag op 61 haar studiedrome na Terwyl die gedagte om ouer te word vir baie mense dalk vreesaanjaend mag wees, meen Akademia-student, Eurita van der Merwe, dat dié lewensfase geensins ʼn verskoning is om nie uitdrukking aan jou drome te gee nie. Op 65 jaar is Van der Merwe nie net vanjaar die instelling […]

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling

Akademia vier Afrikaansdag as trotse Afrikaanse hoëronderwysinstelling Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal van Suid-Afrika erken en dit word sedertdien jaarliks as Afrikaansdag gevier. Vandag, 98 jaar later, staan hierdie taal steeds volwaardig sy plek binne die hutspot van ampstale vol. Akademia, as ʼn trotse privaat hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse […]