Van toeskouer na toekomsbouer: Só kry Akademia se kampusdroom vlerke

Van toeskouer na toekomsbouer: Só kry Akademia se kampusdroom vlerke Gepubliseer op: 5 Desember 2024 As jy aan die dag van môre dink – aan die toekoms van jou kinders, kleinkinders en selfs agterkleinkinders, watter hoed dra jy? Is jy ʼn toeskouer wat onbetrokke vanaf die kantlyn toekyk, óf is jy ʼn toekomsbouer wat jou […]

Groot Boeke-projek: Kerntekste lei Fonties na dieper begrip en vars perspektiewe

Groot Boeke-projek: Kerntekste lei Fonties na dieper begrip en vars perspektiewe Gepubliseer op: 3 Desember 2024 Akademia het vanjaar met gróót sukses die Groot Boeke-projek van stapel gestuur. Hierdie projek, wat voortspruit uit die klassieke tradisie van die Vrye Kunste, is vanuit die NP van Wyk Louw-sentrum gefasiliteer. Die doel van die projek, wat in […]

Akademia bied eerste Teologie en Filosofie-konferensie aan

Akademia bied eerste Teologie en Filosofie-konferensie aan Gepubliseer op: 19 Julie 2023 Akademia se eerste internasionale Teologie en Filosofie-konferensie het vanjaar vanaf 13 tot 15 Julie in Centurion plaasgevind. Hierdie gebeurtenis sal vanaf vanjaar DV ’n jaarlikse instelling by Akademia wees wat poog om ’n ruimte te skep waar die ryk samehang tussen die dissiplines […]

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms

Akademia-simposium bou aan die laerskoolonderwys-legkaart vir die toekoms Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Mei ʼn simposium met die tema “Die laerskoolonderwys-legkaart: Bou die toekoms saam” by Leriba in Centurion aangebied. By hierdie geleentheid het skoolhoofde en ander kenners hulle kennis en ervaring met laerskoolonderwysers en -onderwysleiers gedeel. Die dag is op ʼn hoë […]