Search
Close this search box.

Regsimposium by Akademia fokus op Geneeskundige Reg in die akademie en die praktyk

Regsimposium by Akademia fokus op Geneeskundige Reg in die akademie en die praktyk Gepubliseer op: 12 September 2024 Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid het op Dinsdag 10 September 2024 die soeklig op Geneeskundige Reg en die stand daarvan in die akademie en die Suid-Afrikaanse regspraktyk geskyn. Hierdie simposium, wat deur die departement Publiek- en Prosesreg op […]

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings

Joernalistieksimposium bespreek die rol van die media tydens verkiesings Gepubliseer op: 17 April 2024 Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Dinsdag 16 April ʼn simposium op die instelling se Leriba-kampus in Centurion aangebied. Die jaarlikse Joernalistieksimposium het die belangrikheid van die media se rol tydens verkiesingstye onder die loep geneem. Verskeie mediapersone […]

Onteiening sonder vergoeding: ʼn Rede tot kommer?

Onteiening sonder vergoeding: ʼn Rede tot kommer? Gepubliseer op: 15 April 2024 Geskryf deur prof. Reghard Brits, ʼn deeltydse dosent in Privaat- en Handelsreg by Akademia. Die omstrede Onteieningswetsontwerp is onlangs deur die Nasionale Vergadering aanvaar en moet nou deur die staatspresident onderteken word. Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit […]

Akademia-mediasentrum huisves voortaan ook die Nongqai-argief

Akademia-mediasentrum huisves voortaan ook die Nongqai-argief Gepubliseer op: 27 Maart 2024 Akademia sal voortaan die tuiste wees van die argief van die Suid-Afrikaanse Magte se Geskiedenis-tydskrif, Nongqai. Hierdie samewerking tussen die instelling en *Nongqai is op ʼn luisterryke wyse in Centurion aangekondig op Dinsdag 26 Maart. Dié spesiale versameling dra by tot die verdere opbou […]

Begrotingsrede 2024 – ʼn Tydelike pleister vir ʼn dieperliggende ekonomiese wond

Begrotingsrede 2024 – ʼn Tydelike pleister vir ʼn dieperliggende ekonomiese wond Gepubliseer op: 23 Februarie 2024 Suid-Afrikaners gons behoorlik nadat die minister van finansies, Enoch Godongwana, sy nasionale begrotingsrede op Woensdag 21 Februarie gelewer het. Dié begrotingsrede het ʼn skerp debat ontketen nadat Godongwana aangekondig het dat die regering R150 miljard van die wins van […]

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers

Praktiese onderwys – ʼn onmisbare skakel in die opleiding van voorgraadse studenteonderwysers Gepubliseer op: 15 Januarie 2024 Geskryf deur dr. Maretha Steyn en Susan O’Reilly, beide verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die belangrikheid van praktiese onderwys kan nie genoeg benadruk word nie. Dit verteenwoordig ʼn waardevolle platform vanwaar studenteonderwysers met ʼn verskeidenheid skoolkontekste […]

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding

Die impak van periferale joernalistiek op opleiding Gepubliseer op: 29 November 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Sosiale Wetenskappe by Akademia. Die groei in digitale media, veral in sosiale media, het gelei tot groot omwentelinge in joernalistiek. Dit is welbekend dat tradisionele media wêreldwyd dekades lank al stoei om aan te pas […]

Die impak van gemeenskapsjoernalistiek

Die impak van gemeenskapsjoernalistiek Gepubliseer op: 26 September 2023 Geskryf deur André Gouws, dosent in Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia. Gemeenskapskoerante speel ’n uiters belangrike, maar dikwels onderskatte rol in Suid-Afrika se medialandskap. Gemeenskapskoerante is gedrukte koerante met plaaslike en gemeenskapsnuus, asook advertensies gerig op plaaslike gehore. Hierdie koerante word nie net in kleiner dorpe […]

Discovery Institute deel wetenskaplike kennis tydens konferensie by Akademia

Discovery Institute deel wetenskaplike kennis tydens konferensie by Akademia Gepubliseer op: 4 September 2023 Geskryf deur dr. Daniël Maritz, bestuurder van die NP van Wyk Louw-sentrum by Akademia. Die Discovery Institute (DI), geleë in Seattle, VSA, het vanjaar ʼn span van drie kenners na Suid-Afrika gestuur. Hierdie kenners is ʼn prokureur en geoloog, dr. Casey […]

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye

Afrikadag – Afrikaans is ʼn geleentheid in uitdagend tye Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Op 25 Mei word Afrikadag gevier. Die tema van die dag is “Geleenthede in Uitdagende Tye”. Sestig jaar gelede is die Organisasie vir Afrika-eenheid in Addis Abeba (Ethiopië) op hierdie datum gestig en dit is die voorloper van Afrika-unie […]