Sakeplankompetisie 2024: Broers beïndruk met hul smaakvolle avo(n)tuur!

Sakeplankompetisie 2024: Broers beïndruk met hul smaakvolle avo(n)tuur! Gepubliseer op: 4 Oktober 2024 Akademia het op Vrydag 4 Oktober 2024 die wenner van die gewilde BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie tydens ʼn geleentheid by die Leriba-kampus aangewys. Die wenners is Louis en Willem Albertyn met hul besigheid Avo Guy. Vanjaar se topsakeplanne is vanuit twintig mededingende inskrywings […]
BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie – topdrie- Fontiepreneurs aangekondig

BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie – topdrie- Fontiepreneurs aangekondig Gepubliseer op: 27 September 2024 Die opgewondenheid loop behóórlik hoog onder vanjaar se deelnemers aan Akademia se gewilde BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie nadat die topdriedeelnemers bekend gemaak is. Hierdie Fontiepreneurs sal mekaar nou op 4 Oktober 2024 die stryd aansê in die finale en beslissende ronde. Tydens hierdie geleentheid […]
Sakeplankompetisie 2024: Só lyk ’n wenpreneur

Sakeplankompetisie 2024: Só lyk ’n wenpreneur Gepubliseer op: 6 Augustus 2024 Akademia se gewilde BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie is in volle swang en deelnemende senior studente (vanaf tweedejaarsvlak) is hard besig om hul sakevernuf en -planne op die proef te stel. Dié gewilde kompetisie word vanjaar vir die vierde keer deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe […]
Top drie vir BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys

Top drie vir BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie aangewys Gepubliseer op: 22 September 2023 Akademia het onlangs die topdriesakeplanne aangewys vir vanjaar se BCom (Ondernemingsbestuur): Sakeplankompetisie. Daar was vanjaar tien inskrywings vir die kompetisie wat onder mekaar meegeding het vir ʼn plek op die podium. Die topdriefinaliste sal tydens die finale ronde van die Sakeplankompetisie wat op […]
Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek

Akademia help entrepreneurskap onder skoolleerders kweek Akademia vat vanjaar weer hande met AfriForum Sakenetwerk om ʼn platform vir jong entrepreneurs te skep waar hulle ʼn sakeplan kan opstel en hul entrepreneurskapsvaardighede kan kweek. Die Besigheidsbytjies-kompetisie word sedert 2019 aangebied waar deelnemers ʼn besigheidsplan vir ʼn idee van ʼn besigheid of vir ʼn bestaande besigheid kan […]