LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige

LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige Gepubliseer op: 9 Julie 2025 Die LinkedIn-platform is ʼn waardevolle en uiters strategiese aanlyn hulpbron en jong werkendes kan beslis baie baat by ʼn volledige en aktiewe profiel. Só noem Salomien Boshoff, dosent: Bestuurswetenskappe, aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Volgens Boshoff, ʼn bewese […]
Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie

Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Gedagtig aan Akademia se jaartema, Afrikaans en tuis, is die instelling se alumni-komitee aktief en passievol daartoe geroepe om dié verbondenheidsidentiteit te bevorder en te vier. Volgens Monica Mynhardt, voorsitter van dié komitee, word die fokus […]
Jean-mari skitter as Akademia se eerste Alumni-uitblinker

Jean-mari skitter as Akademia se eerste Alumni-uitblinker Gepubliseer op: 2 Julie 2025 Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) verwys na ʼn pionier as ʼn baanbreker wie se idees of voorbeeld later deur ander verder geneem word. In die geval van Akademia-alumnus, Jean-mari Cornelius (49) is dié beskrywing nommerpas en is sy op ʼn luisterryke […]
Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom

Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Akademia-alumnus, Elisma van der Watt (23), se kollegas verwys nie verniet na haar as ʼn hedendaagse Nancy Drew nie. Nét soos dié amateurspeurder gee Van der Watt, ʼn hardenuusjoernalis (wat fokus op hofsake, misdaad en ondersoekende artikels) by Maroela Media, nie bes as sy […]
Die Akademia-storie: Só skryf toekomsbouers saam aan nuwe kampushoofstuk

Die Akademia-storie: Só skryf toekomsbouers saam aan nuwe kampushoofstuk Gepubliseer op: 13 Junie 2025 Stories en drome speel ʼn onmisbare rol in die menslike bestaanservaring – nie nét as ʼn vorm van vermaak nie, maar óók as ʼn bron van inspirasie en hoop wat van generasie ná generasie oorgedra word. Laasgenoemde is veral waar van […]
Liewe Suid-Afrikaanse onderwyser: Daar is inderdaad hoop!

Liewe Suid-Afrikaanse onderwyser: Daar is inderdaad hoop! Gepubliseer op: 4 Junie 2025 Geskryf deur Monique Alberts (dosent: Professionele Studies), Jhani Pottas (dosent: Opvoedkundestudies) en Sean Botha (dosent: Opvoedkundestudies) verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Daar is die afgelope tyd baie in die media geskryf oor die uittog van gekwalifiseerde onderwysers uit die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. ʼn […]
Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde

Nuwe dekaan vir Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde verwelkom op 1 Junie 2025 prof. Johnnie Hay as nuwe dekaan. Hy volg in die voetspore van prof. Gawie du Toit wat as die instelling se nuwe Wes-Kaapse kampushoof aangestel is. Prof. Hay meen onderwys is in wese ʼn […]
Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe

Fontie-sussies tuis in Akademia se studentelewe Gepubliseer op: 14 Mei 2025 Vir die Harding-sussies, Nathalie (21) en Justine (18) van Meyerton in die Vaaldriehoek is Akademia méér as net ʼn studietuiste. Vir dié twee, wat beide via die instelling se voltydse kampusmodel studeer, verteenwoordig Fontie-wees as’t ware ʼn ongeëwenaarde tuiskoms wat onder meer studentelewe, vorming, […]
By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Maart 2025 Geskryf deur dr. Heleen Coetzee, hoof: Studentesake by Akademia. Afrikaans as amptelike taal vier in 2025 sy eeufees. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te […]
Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur

Ivanké Myburgh se volsirkel-reis: Van Fontie tot alumnus en nou ook entrepreneur Gepubliseer op: 28 Oktober 2024 Dit is jakaranda-tyd en Pretoria is geklee in sy bekende en pragtige pers baadjie. En vir Ivanké Myburgh (25), of Vankie soos haar vriende haar noem, is dit die mooiste tyd van die jaar. Om die waarheid te […]
Nuwe leierskapshorison wink vir Johannes as SR-voorsitter

Nuwe leierskapshorison wink vir Johannes as SR-voorsitter Gepubliseer op: 15 Augustus 2024 Johannes van Jaarsveld (20) is op 14 Augustus 2024 as Akademia se nuwe voorsitter van die studenteraad (SR) vir die termyn 2024/2025 ingehuldig. Hy volg in die voetspore van Myrtle Endley, wat vir die 2022/2023- asook die 2023/2024-termyn as voorsitter gedien het. Van […]
Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem

Nuwe studenteraad gereed om Akademia se studentelewe na nuwe hoogtes te neem Gepubliseer op: 4 Augustus 2023 Op Donderdag 3 Augustus is Akademia se studenteraad (SR) vir die 2023/2024-termyn amptelik ingehuldig op die instelling se Centurion-kampus. Die nuwe SR staan gereed om met passie en toewyding hul nuwe rolle aan te pak en Akademia se […]