Internasionale Week 2024: Só sien teorie én praktyk oor landsgrense daarvan uit
Internasionale Week 2024: Só sien teorie én praktyk oor landsgrense daarvan uit Gepubliseer op: 15 November 2024 Fonties in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs die besonderse geleentheid gehad om skouers te skuur met hul Belgiese eweknieë tydens die instelling se eerste Internasionale Week. Tydens hierdie geleentheid, wat vanaf 4 tot 8 November 2024 […]
Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim
Samewerking en simulasie maak Fonties belastingslim Gepubliseer op: 30 Julie 2024 Julie kondig die begin van die Suid-Afrikaanse belastingjaar aan. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se outomatiese aanslae is vanjaar vanaf 1 tot 14 Julie gedoen, waarna individuele belastingbetalers vanaf 15 Julie tot 21 Oktober kans het om hul belastingopgawes vir die 2024-belastingjaar in te dien. […]
Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies
Akademia-kundiges geloof vir nuwe Afrikaanse handboek oor kurrikulumstudies Gepubliseer op: 2 April 2024 Twee Akademia-kundiges, dr. Chris-Mari Le Hanie (dosent in Opvoedkundestudies) en Suné Bester (ondersteuner: Aanlyn leer), het as mederedakteurs vroeër vandeesmaand tydens ʼn spoggeleentheid by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) ʼn nuwe handboek oor kurrikulumstudies bekendgestel. Dié handboek, ʼn Inleidende […]
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia
Opwindende eerste semester vir BComHons-studente by Akademia Die BComHons (Ondernemingsbestuur)-kwalifikasie is vanjaar vir die eerste keer by Akademia aangebied met die inname wat uit negentien studente bestaan. ʼn Aanlyn oriënteringsessie het die eerste semester vir die studente op 27 Februarie afgeskop waarna die studente mekaar van aangesig tot aangesig kon ontmoet by sessies in onderskeidelik […]