Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word

Die gesin: Die waarom-antwoord op wie ons word Gepubliseer op: 23 April 2025 Geskryf deur Charmain Kruger, dosent: Professionele studies, verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die afgelope Paasnaaweek is nog vars in almal se geheue, méér nog vir gesinne wat hierdie spesiale tyd saam kon deurbring. Op Gesinsdag wat op 21 April 2025 gevier […]

Werk en studeer: Fontie-Alrina balanseer só haar vele verantwoordelikhede

Werk en studeer: Fontie-Alrina balanseer só haar vele verantwoordelikhede Gepubliseer op: 4 April 2025 Akademia-student, Alrina Teichert (39) van die Moot in Pretoria, vertolk as vrou vele uiteenlopende rolle. Nie net is sy ʼn huweliksmaat vir haar argeoloog-man Frank en ʼn ma vir haar drie tienerseuns – Dimitri (14) en die tweeling Alexander en Frank […]

Danksy Akademia kan Nalanie – ma, beroepsvrou en voluit Fontie wees

Danksy Akademia kan Nalanie – ma, beroepsvrou en voluit Fontie wees Gepubliseer op: 11 Julie 2024 Akademia-student, Nalanie Green (41), van Centurion dra verskeie hoede. Sy is getroud met Rory, is ma van Dané en Dian, werk as ʼn gevestigde verkoopskonsultant in die papierbedryf én is tans ʼn BCom (Ondernemingsbestuur)-derdejaarstudent. Volgens Green lui die bekende […]

Die gesin is die hartklop van die samelewing – Akademia-kenner

Die gesin is die hartklop van die samelewing – Akademia-kenner Gepubliseer op: 30 Mei 2024 Geskryf deur Susan O’Reilly, dosent verbonde aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Moedersdag is in Meimaand gevier en gedurende Junie sal Vadersdag én Jeugdag aan die beurt kom. Gedagtig aan hierdie spesiale gesinsgeleenthede deel ek graag my siening dat die gesin […]

Hoe is ons aan mekaar verbonde?

Hoe is ons aan mekaar verbonde? Gepubliseer op: 9 Januarie 2024 Geskryf deur prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia Akademia fokus vanjaar op verbondenheid as tema. Die instelling is onder meer verbonde aan die taal- en kultuurgemeenskappe wat hy dien. Ten grondslag van ons gemeenskapsverbondenheid lê norme soos geregtigheid, vriendskap en offervaardigheid.  Hoe […]

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie

Twintig pret-aktiwiteite vir gesinne tydens die skoolvakansie Geskryf deur dr. Maretha Steyn, Elana Kriel en Susan O’Reilly van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Gepubliseer op: 23 Junie 2023 In ʼn besige samelewing is gesinstyd ʼn luukse. Navorsing bewys dat gesinstyd egter belangrik is vir individue om verskillende redes, waarvan die meeste verband hou met persoonlike […]