Akademia-kundiges skitter by internasionale konferensie oor forensiese en regslinguistiek

Akademia-kundiges skitter by internasionale konferensie oor forensiese en regslinguistiek Gepubliseer op: 21 Julie 2025 Die halfjaarlikse konferensie van die Internasionale Vereniging vir Forensiese en Regslinguistiek (IAFLL) het vanaf 30 Junie tot 4 Julie 2025 in Kaapstad plaasgevind. Tydens dié geleentheid, wat vir die eerste keer op die Afrika-kontinent aangebied is, het drie van Akademia se […]
LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige

LinkedIn is méér as net ʼn aanlyn vertoonvenster – Akademia-kundige Gepubliseer op: 9 Julie 2025 Die LinkedIn-platform is ʼn waardevolle en uiters strategiese aanlyn hulpbron en jong werkendes kan beslis baie baat by ʼn volledige en aktiewe profiel. Só noem Salomien Boshoff, dosent: Bestuurswetenskappe, aan Akademia se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Volgens Boshoff, ʼn bewese […]
Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie

Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Gedagtig aan Akademia se jaartema, Afrikaans en tuis, is die instelling se alumni-komitee aktief en passievol daartoe geroepe om dié verbondenheidsidentiteit te bevorder en te vier. Volgens Monica Mynhardt, voorsitter van dié komitee, word die fokus […]
Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz

Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz Gepubliseer op: 2 Julie 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan Akademia. Sommige gebeurtenisse in ʼn persoon se lewe is klippakgebeurtenisse. Hierdie gebeure, wafferse monumentoomblikke, verteenwoordig daardie ervaringe en prestasies waarby ʼn mens altyd wéér in die verbystap […]
Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom

Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Akademia-alumnus, Elisma van der Watt (23), se kollegas verwys nie verniet na haar as ʼn hedendaagse Nancy Drew nie. Nét soos dié amateurspeurder gee Van der Watt, ʼn hardenuusjoernalis (wat fokus op hofsake, misdaad en ondersoekende artikels) by Maroela Media, nie bes as sy […]
Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe

Veteraan-akademikus nou aan die stuur van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe Gepubliseer op: 2 Junie 2025 Emeritus professor Danie du Plessis, ʼn gesoute kommunikasiewetenskaplike, sal met die ingang 1 Junie 2025 die rol as dekaan van Akademia se Fakulteit Geesteswetenskappe aanneem. Hy neem dié leisels oor by prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by die instelling, […]
Vreugdesvure brand hóóg vir Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid

Vreugdesvure brand hóóg vir Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid Gepubliseer op: 22 April 2025 Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid het op Dinsdag 22 April 2025 tydens ʼn spesiale glasieklinkgeleentheid op die instelling se Leriba-kampus die toevoeging van twee nuwe programme tot dié fakulteit se programaanbod gevier. Dié twee programme, naamlik die Hoër Sertifikaat in Arbeidsreg en die […]
Só kry alumniverbondenheid ewigheidswaarde by Akademia

Só kry alumniverbondenheid ewigheidswaarde by Akademia Gepubliseer op: 1 April 2025 ʼn Tuiste is soveel méér as net ʼn fisiese adres. Dit is ʼn gevoel, ʼn veilige hawe, die gerusstelling van behoort én ʼn vaste wete dat jou menswees diep geanker is. Aan die een kant is dit ʼn plek wat gekenmerk word deur diepe […]
Die wetenskap van geluk: ʼn Dinamiese wisselwerking tussen gevoel, biologie en verbondenheid

Die wetenskap van geluk: ʼn Dinamiese wisselwerking tussen gevoel, biologie en verbondenheid Gepubliseer op: 20 Maart 2025 Geskryf deur dr. Annelize van Antwerp (voorligtingsielkundige), dr. Mandie Dubery (maatskaplike werker) en Elana Kriel (opvoedkundige sielkundige) almal verbonde aan Akademia se Studentesake-afdeling. Wêreldgelukkigheidsdag vind op Donderdag 20 Maart plaas en die vraag wat opnuut in die lig […]
Nasionale Biblioteekweek: Só help biblioteke om gemeenskappe te bou en te behou

Nasionale Biblioteekweek: Só help biblioteke om gemeenskappe te bou en te behou Gepubliseer op: 19 Maart 2025 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia. Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 17 tot 23 Maart gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks herdenk en het dit ten doel om klem te lê op die belangrike rol wat […]
By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans

By Akademia is Fonties trots, toekomsfiks én tuis in Afrikaans Gepubliseer op: 3 Maart 2025 Geskryf deur dr. Heleen Coetzee, hoof: Studentesake by Akademia. Afrikaans as amptelike taal vier in 2025 sy eeufees. Akademia, as ʼn trotse Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, skaar homself opgewonde by verskeie ander Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe om dié merkwaardige hoogtepunt te […]
Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil

Spore-2025: Fonties maak speel-speel ʼn gróót verskil Gepubliseer op: 12 Februarie 2025 Twee jaar ná die bekendstelling van Akademia se Spore-projek gaan dié studenteinisiatief van krag tot krag én word Fonties se verbondenheid tot die gemeenskap boonop terselfdertyd op ʼn eiesoortige, maar baie impakvolle manier versterk. Dié projek is ʼn geesteskind van die studenteraad (SR) […]
Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur op luisterryke wyse bekendgestel

Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur op luisterryke wyse bekendgestel Gepubliseer op: 7 Februarie 2025 Akademia se Fakulteit Opvoedkunde het op Donderdag 6 Februarie 2025 die nuwe Nagraadse Diploma in Skoolleierskap en -bestuur op ʼn luisterryke wyse met ʼn ereleerstoellesing bekendgestel. Dié geleentheid, wat op die instelling se Leriba-kampus in Centurion plaasgevind het, is deur […]
Akademia-kundiges help jong skoolleiers om impakvolle mentors te word

Akademia-kundiges help jong skoolleiers om impakvolle mentors te word Gepubliseer op: 7 Februarie 2025 Akademia as ʼn gemeenskapsinstelling het dit ten doel om by uitstek diensbaar te wees aan die onderskeie gemeenskappe waarin die instelling funksioneer. Gedagtig hieraan het dosente* verbonde aan die Fakulteit Opvoedkunde aan die einde van Januarie ʼn opleidingsgeleentheid in Mpumalanga aangebied […]
Matriekresultate spreek tot méér as net akademiese prestasie – Akademia-kundige

Matriekresultate spreek tot méér as net akademiese prestasie – Akademia-kundige Gepubliseer op: 14 Januarie 2025 Geskryf deur dr. Chris-Mari Le Hanie, ʼn dosent in Opvoedkundestudies aan die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia. Die bekendmaking van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamenuitslae verteenwoordig ʼn gróót en belangrike mylpaal in enige matrikulant se skoolloopbaan. Hierdie uitslae dien egter nie […]