Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef

Skaduwees op die skerm: Die invloed van sosiale media op ons werklikheidsbesef Gepubliseer op: 3 Junie 2025 Geskryf deur Monique Alberts, dosent in Professionele Studies, en dr. Chris-Mari Le Hanie, senior dosent in Opvoedkundestudies, aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde. Die Netflix-dokumentêr, Adolescence, lok wêreldwyd uiteenlopende reaksie by gehore uit en plaas opnuut die soeklig op […]