Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie Gepubliseer op: 25 Maart 2026 Wanneer ʼn mens vandag na Akademia se groei en uitgebreide impaksfeer kyk, is dit maklik om te vergeet van dié instelling se nederige beginjare. Vir Nikita van der Walt (37), een van Akademia se vroegste studente en een van die eerste Fonties* […]
Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni

Die NP van Wyk Louw-sentrum is ook ʼn intellektuele tuiste vir alumni Gepubliseer op: 24 Maart 2026 As deel van die klassieke universiteittradisie waarin Akademia homself vestig, is die fokus om doelgerig studente op te voed deur hul denke én hart te vorm. Hierdie vorming is nie net van toepassing op ʼn uitnemende beroepslewe nie, maar ook op volwaardige burgerskap. Sodoende streef Akademia daarna […]
Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok

Akademia se dinamiese alumni-netwerk verteenwoordig ʼn fundamentele toekomsboublok Gepubliseer op: 24 Maart 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumni-komitee Die bou van ʼn toekoms gekenmerk deur die ware, goeie en skone is nie ʼn toevallige proses nie, maar ʼn doelbewuste handeling wat berus op bepaalde fundamentele boustene. Soos Akademia se jaartema, Boustene […]
Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk

Jong werkende, laat só die nuwe belastingvoordele vir jou werk Gepubliseer op: 23 Maart 2026 Geskryf deur Nikki Kennedy, dosent: Ekonomiese en Finansiële Wetenskappe en ervare belastingspesialis Die nasionale begrotingsrede wat op 25 Februarie 2026 ter tafel gelê is, bring goeie nuus vir belastingbetalers, meer nog vir jong werkendes wat reeds doelgerig vir hul toekoms […]
Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]
Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system

Academia’s Paarl campus: Another building block for the advancement of the Afrikaans university system Published on: 15 October 2025 With the official launch of Akademia‘s new campus in Paarl, this independent Afrikaans higher education institution not only unveiled a modern facility but also symbolically laid down another building block for advancing the Afrikaans university system. […]
Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese

Akademia se Paarl-kampus: Nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese Gepubliseer op: 15 Oktober 2025 Met die amptelike bekendstelling van Akademia se nuwe kampus in die Paarl het dié onafhanklike Afrikaanse hoëronderwysinstelling nie net ʼn moderne kampusfasiliteit onthul nie, maar simbolies nóg ʼn bousteen ter bevordering van die Afrikaanse universiteitswese neergelê. Die Paarl-kampus* […]
Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni

Leiers van die toekoms lyk soos Akademia-alumni Gepubliseer op: 7 Oktober 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Daar is ʼn belangrike waarheid wat vasgelê moet word alvorens daar met Akademia se alumni-gemeenskap oor leierskap en meer nog, leierskap vir die toekoms, gepraat word. Dít is dat die instelling se afgestudeerde […]
Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens

Alumni-komitee kyk terug op hul eerste seisoen van diens Gepubliseer op: 1 Oktober 2025 ʼn Jaar het verloop sedert Akademia sy eerste alumni-komitee in die lewe geroep het. Sedertdien het dié komitee van trotste oud-Fonties, onder die leiding van Monica Mynhardt, hul opgelegde taak (wat oor twee dienstermyne strek) soos pioniers van ouds aangepak en […]
Akademia-alumnus, dra jou verbondenheid trots saam met jou

Akademia-alumnus, dra jou verbondenheid trots saam met jou Gepubliseer op: 25 September 2025 Soos ʼn tapisserie waarin die drade van die verlede, hede en toekoms kunstig verweef is, drapeer die Akademia-syserp die beeld van die instelling se kampusdroom om die skouers van alle afgestudeerde studente. Dit is nie nét bloot ʼn sieraad nie, maar ʼn […]
Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie

Akademia-alumnus: Jy hoef nie grense te vermy om vry (en hoopvol) te wees nie Gepubliseer op: 4 Julie 2025 Gedagtig aan Akademia se jaartema, Afrikaans en tuis, is die instelling se alumni-komitee aktief en passievol daartoe geroepe om dié verbondenheidsidentiteit te bevorder en te vier. Volgens Monica Mynhardt, voorsitter van dié komitee, word die fokus […]
Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur

Toppresteerder Hanke ʼn trotse alumni-ambassadeur Gepubliseer op: 3 Julie 2025 Akademia-alumnus, Hanke du Plessis (34) het ʼn fyn aanvoeling vir detail. Hierdie ingesteldheid kom haar baie handig te pas in haar dubbeldoorwerksverantwoordelikheid by onderskeidelik Agrisol én Melior in Potchefstroom. Beide hierdie maatskappy funksioneer binne die Suid-Afrikaanse landbousektor en bedien boere met onder meer onafhanklike ontledings, […]
Jean-mari skitter as Akademia se eerste Alumni-uitblinker

Jean-mari skitter as Akademia se eerste Alumni-uitblinker Gepubliseer op: 2 Julie 2025 Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) verwys na ʼn pionier as ʼn baanbreker wie se idees of voorbeeld later deur ander verder geneem word. In die geval van Akademia-alumnus, Jean-mari Cornelius (49) is dié beskrywing nommerpas en is sy op ʼn luisterryke […]
Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz

Die boublokke van toekomssukses lê in jou hande – Dr. Rachel Maritz Gepubliseer op: 2 Julie 2025 Geskryf deur dr. Rachel Maritz, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan Akademia. Sommige gebeurtenisse in ʼn persoon se lewe is klippakgebeurtenisse. Hierdie gebeure, wafferse monumentoomblikke, verteenwoordig daardie ervaringe en prestasies waarby ʼn mens altyd wéér in die verbystap […]
Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom

Oud-Fontie Elisma lééf haar joernalistieke droom Gepubliseer op: 1 Julie 2025 Akademia-alumnus, Elisma van der Watt (23), se kollegas verwys nie verniet na haar as ʼn hedendaagse Nancy Drew nie. Nét soos dié amateurspeurder gee Van der Watt, ʼn hardenuusjoernalis (wat fokus op hofsake, misdaad en ondersoekende artikels) by Maroela Media, nie bes as sy […]