My pad sonder sig, maar vol passie en drome – Fontie-Elandri

My pad sonder sig, maar vol passie en drome – Fontie-Elandri Gepubliseer op: 2 April 2026 Elandri (Lannie) Harmse (20) en haar gidshond, Yves, is bekende gesigte op Akademia se Pretoria-kampus. Dié tweedejaar-Fontie*, wat in 2024 aan die Hoërskool Prinshof gematrikuleer het, jaag passievol haar studiedroom en toekomsideale na en dien as ʼn groot inspirasie […]
Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer

Akademia-studieaansoeke vir 2027 is oop: Lê nou jou eerste toekomsbousteen neer Gepubliseer op: 1 April 2026 Die toekoms hoef nie ʼn onbekende en selfs gevreesde plek te wees nie. Net só is dit nie iets waaraan daar eers môre gedink moet word nie. Akademia, as onafhanklike hoëronderwysinstelling, huldig die siening dat die toekoms ʼn werklikheid […]
Akademia se groei en impak rus op ʼn stewige en doelbewuste grondslag – Marthinus Visser

Akademia se groei en impak rus op ʼn stewige en doelbewuste grondslag – Marthinus Visser Gepubliseer op: 26 Maart 2026 Geskryf deur Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia Die eerste kwartaal van die 2026- akademiese jaar het opnuut bevestig dat Akademia se groei en impak op ʼn stewige grondslag van boustene wat doelbewus gelê is, […]
Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie

Van pionierstudent tot senior e-leerleier: alumnus-Nikita se Akademia-storie Gepubliseer op: 25 Maart 2026 Wanneer ʼn mens vandag na Akademia se groei en uitgebreide impaksfeer kyk, is dit maklik om te vergeet van dié instelling se nederige beginjare. Vir Nikita van der Walt (37), een van Akademia se vroegste studente en een van die eerste Fonties* […]
Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie

Akademia-alumnus Christian Heuer: van ʼn onsekere begin na ʼn besliste toekomsvisie Gepubliseer op: 19 Maart 2026 Op 27-jarige ouderdom staan Akademia-alumnus, Christian Heuer, reeds stewig geanker in sy beroep én sy gemeenskap. Meer nog, dié boorling van Warmbad in die Limpopo-provinsie ontsluit die toekoms vir homself een Akademia-kwalifikasie ná ʼn ander en versinnebeeld só sy […]
Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid

Elisma Boshoff – ʼn Akademia-alumnus met ʼn roeping vir geregtigheid Gepubliseer op: 18 Maart 2026 Vir Akademia-alumnus, Elisma Boshoff (24), was haar LLB-studiereis méér as net nóg ʼn akademiese doelwit wat sy suksesvol nagestreef het. Dit was ʼn doelbewuste keuse – een wat diep gewortel is in haar Christelike waardes, haar liefde vir Afrikaans en […]
Akademia verwelkom nuwe koordirigent, Hano van der Walt

Akademia verwelkom nuwe koordirigent, Hano van der Walt Gepubliseer op: 10 Maart 2026 Daar is mense wat musiek maak, en dan is daar diegene wat hul musikale talente gebruik om ruimtes te skep waarbinne musiek nie nét as ʼn vorm van vermaak gedy nie, maar ook ʼn vormingsrol aanneem. Akademia se nuwe* Pretoria-koordirigent, Hano van […]
Nuwe Afrikaanse koerant, Die Papier, wys dat koerantwese steeds baie skop het

Nuwe Afrikaanse koerant, Die Papier, wys dat koerantwese steeds baie skop het Gepubliseer op: 6 Maart 2026 Geskryf deur Yolandi Groenewald, dosent: Tale en Kultuurwetenskappe aan Akademia, asook ʼn gesoute en bekroonde omgewings- en sakejoernalis met twintig jaar se ervaring in die mediabedryf. Toe Beeld en Rapport in Desember 2024 die laaste keer op die […]
Só bou Akademia voort op die vaste grondslag van sy bestaansrede en wese

Só bou Akademia voort op die vaste grondslag van sy bestaansrede en wese Gepubliseer op: 25 Februarie 2026 Geskryf deur Henk Schalekamp, voorsitter van die Akademia-direksie. Wanneer Akademia van sy fundamentele boustene* praat, word daar verwys na die vaste basis wat die grondslag van dié instelling se wese vorm. Om hierdie fundamentele stene in die […]
Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet

Moedertaal: Die vrugbare grond waarin kennis, geloof en roeping wortelskiet Gepubliseer op: 21 Februarie 2026 Op Internasionale Moedertaaldag word die wêreld opnuut herinner aan ʼn eenvoudige, maar diepgaande waarheid: Taal is soveel meer as net ʼn kommunikasiemiddel. Dit is ʼn vormende krag, wat nie net gekoester en gekultiveer behoort te word nie, maar ook met […]
Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse

Moedertaalonderrig: soveel meer as ʼn nostalgiese keuse Gepubliseer op: 21 Februarie 2026 Geskryf deur prof. Danie du Plessis, dekaan: Fakulteit Geesteswetenskappe by Akademia In een van die eerste gedigte wat in Afrikaans neergepen is, skryf Jan Lion Cachet in 1896 onder meer die volgende: “… ek het onder in myn kis ʼn ware towerstaf … […]
Internasionale Moedertaaldag: Bou só voort op jou liefde vir taal

Internasionale Moedertaaldag: Bou só voort op jou liefde vir taal Gepubliseer op: 21 Februarie 2026 Geskryf deur Jo-Ann Scholtz en Sarita Blignaut, taalpraktisyns verbonde aan Akademia. Die liefde vir woorde en taal kom instinktief. Dit is soos die liefde vir water, of diere, of sport – eenvoudig deel van ʼn persoon se DNS. Miskien is […]
Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms

Akademia-alumni: Só ontwikkel jou alma mater vanuit die bronne met boustene na die toekoms Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumnikomitee Akademia het die nuwe jaar op ʼn ongelooflike manier begin. Die konstruksiefase vir die nuwe Akademia-kampus op die Mooiplaats-terrein in die ooste van Pretoria het afgeskop ná […]
Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp

Paarl-Fonties: ʼn Dawerende ja vir geskiedkundige intree-eerstejaarskamp Gepubliseer op: 4 Februarie 2026 Akademia se eerstejaarskamp is jaarliks ʼn hoogtepunt; en verteenwoordig ʼn onvergeetlike tyd van kennismaking, vorming en vriendskap. In kort, ʼn tyd waarin die boublokke vir studentwees na behore neergelê word. In 2026 is dié kamptradisie, wat reeds sedert 2020 in Pretoria gedy, vir […]
Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus

Akademiese opening in die historiese Toringkerk: ʼn gepaste begin vir die Paarl-kampus Gepubliseer op: 3 Februarie 2026 Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind. Dié plegtige geleentheid is in die historiese Toringkerk in die Paarl gehou. Indrukwekkende orrel- en vioolmusiek, ʼn statige akademiese optog en die […]