Verwys ’n VOORNEMENDE STUDENT om aan Akademia te studeer en word MET R250 BELOON!
Vir elke geregistreerde student wat jy verwys het, kry jy R250 in die sak. Dus hoe meer jy verwys, hoe groter word jou beloning. Waarvoor wag jy? VERTEL JOU VRIENDE, FAMILIE EN KOLLEGAS VAN AKADEMIA.
BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD
Die promosie is slegs geldig vir huidige Akademia-studente of -alumni wat voornemende studente verwys.
Om vir die verwysingsfooi in aanmerking te kom, moet die verwysing deurgegee word voordat die voornemende student met ʼn aanlyn aansoek begin of dit voltooi het. Dus moet die verwysde student se aansoek en registrasie voortspruit uit die verwysing.
Om vir die verwysingsfooi in aanmerking te kom, moet die voornemende student die aansoekproses voltooi, en suksesvol gekeur en geregistreer wees voordat die verwysende student vir die kontantbedrag sal kwalifiseer.
Die verwysende persoon moet die inligting op die aansoekvorm op die bladsy hieronder voltooi om vir die verwysingsfooi te kwalifiseer.
Om in aanmerking te kom vir die R5000-wenprys moet ʼn minimum van vyf (5) nuwe studente verwys word (volgens die bepalings hierbo). Die wenprys sal die enigste uitbetaling wees, en daar sal nie ʼn verdere R250 per aansoek betaal word aan die wenner nie.
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.