Skenk nou, bou saam aan die toekoms!
Skenkings vir die Akademia-kampusfonds kwalifiseer vir ʼn artikel 18A-belastingverminderingsertifikaat. (Die skenking is aftrekbaar van die skenker se belasbare inkomste en verlaag die skenker se aanspreeklikheid vir inkomstebelasting en kapitaalwinsbelasting.)
Vir meer inligting kontak ons by skenking@akademia.ac.za
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE