Sentrums oor ’n landswye netwerk
Akademia se nauurse afstandsmodel bied ondersteuningstrukture rondom studente om die suksesvolle voltooiing van studie te bevorder. Een van die belangrikste ondersteuningskomponente is dat studente nauurse klasse by een van die interaktiewe sentrums oor ʼn landswye netwerk kan bywoon.
Studente moet met registrasie aandui by watter sentrum hulle sal inskakel. Sentrums word spesifiek in Afrikaanse gemeenskappe geopen om toeganklikheid tot universiteitsvlakopleiding so maklik as moontlik te maak. Elkeen van hierdie sentrums is met moderne videokonferensietegnologie toegerus, en gratis internettoegang is by alle sentrums beskikbaar om studente toegang tot Die Spens, Akademia se unieke aanlyn ondersteuningstelsel en biblioteek, te gee.
Voltydse kampusse in Pretoria en die Paarl
Op Akademia se voltydse kampusmodel studeer studente voltyds op die tradisionele wyse. Studente woon bedags verpligte kontaksessies by een van die voltydse kampusse by. Die kampusmodel word ingerig met onder andere ʼn kafeteria, kliëntedienssentrum, ʼn biblioteek, asook verskeie studenteondersteuningsinisiatiewe.
Gerhardstraat-kampus: Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion
Leriba-kampus: Endstraat 245, Clubview, Centurion
Paarl-kampus: Bredastraat 1, Esterville, Paarl
HOOFKANTOOR
- Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion, 0157
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
GERHARDSTRAAT-KAMPUS (VOLTYDSE KAMPUSMODEL)
- Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
LERIBA-KAMPUS (VOLTYDSE KAMPUSMODEL) EN DIE CENTURION-SENTRUM (NAUURSE AFSTANDSMODEL)
- Leriba, Endstraat 245, Clubview, Centurion
- navrae@akademia.ac.za
- 0861 222 888
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
MOOT (PRETORIA)
- Kantoor 118 Blok A, Waverley Plaza, Hertzogstraat 1120, Villieria, Pretoria, 0186
- navrae@akademia.ac.za
- 0861 222 888
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
BLOEMFONTEIN
- Koppieweg 1, The Towers-winkelsentrum, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
GEORGE
- Eerste vloer, Joubert-plaza, Meadestraat 100, George-Sentraal, George, 6530
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
PAARL-KAMPUS (VOLTYDSE KAMPUSMODEL) EN PAARL-SENTRUM (NAUURSE AFSTANDSMODEL)
- Bredastraat 1, Esterville, Paarl, 7646
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
SOMERSET-WES
- Firmountstraat 82, Greenway Rise, Somerset-Wes, 6665
- 0861 222 888
- navrae@akademia.ac.za
Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Paarl- of Pretoria-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.
REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE