Afrikaanse privaat hoëronderwysinstellings stuur navorsingsveldtog vir ouers van stapel Gepubliseer op: 7 November 2023 Akademia, Bo-Karoo Opleiding en Sol-Tech het
Spesialiseer in Bestuursrekeningkunde of Belasting met nagraadse diplomastudies Gepubliseer op: 26 Oktober 2023 Die wêreld van werk verander voortdurend en
Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)
Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.
Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak.