Search
Close this search box.

Netwerkgeleentheid in Bloemfontein

DATUM

13 Oktober 2023

TYD

12:00 vir 12:30

KOSTE

R100 per persoon

Wat is 90% van jou bemarkingsukses?

Kom kuier saam met Akademia et al. se Salomien Boshoff tydens ons netwerkgeleentheid in Bloemfontein en ontdek die antwoord op hierdie vraag.

Die program vir die geleentheid:
  • Aankoms en verwelkoming
  • Salomien Boshoff: 90% van jou bemarkingsukses is…
  • Vrae-en-antwoordsessie oor Akademia en Akademia et al.
  • Netwerkgeleentheid en versnaperinge
Meer oor Akademia se nauurse afstandsmodel vir werkende studente

Meer inligting oor die nauurse afstandsmodel is op die webblad beskikbaar.

Akademia bied ʼn verskeidenheid hoëronderwyskwalifikasies aan om jou loopbaan te verseker. Lees meer hier.

Meer oor Akademia et al.

Akademia et al., gesetel onder die Akademia-vaandel, is in 2022 gevestig om praktykgerigte kortkursusse met ʼn akademiese onderbou aan individue en/of ondernemings te bied. Dié kortkursusse word aangebied deur uitgesoekte akademici en kundiges en word verpak om te fokus op die behoeftes van die werksplek asook akademiese verdieping.

Kom vind meer uit oor die Akademia-netwerk – ʼn netwerk van kennis, vriende en werksgeleenthede.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.