Search
Close this search box.

Maak ’n afspraak en gesels met ons oor

STUDIEMOONTLIKHEDE

Besluite oor studies is nie altyd maklik nie. Daarom wil Akademia se bemarkingsadviseurs jou graag met die nodige inligting
toerus sodat jy ʼn ingeligte besluit oor jou toekoms kan neem!

Maak vandag nog ’n afspraak vir ’n konsultasiesessie by enige van die Akademia-sentrums, op die Gerhardstraat- of Leriba-kampus, of via ’n gerieflike aanlyn platform.

HOE WERK DIT?

Kies die area of formaat.

Voltooi jou persoonlike besonderhede en kies ʼn datum en tyd.

Klik op “Bespreek” en ontvang ʼn bevestigingsboodskap

Kontak ons as jy uitdagings ervaar of die afspraak wil herskeduleer.

BELANGRIKE INLIGTING

Bemarkingsadviseur is slegs op afspraak by die sentrums beskikbaar.

Doen asb. vooraf jou huiswerk en bring vrae saam sodat die bemarkingsadviseur jou van die regte advies en hulp kan voorsien.

Alle afsprake sal deur die betrokke bemarkingsadviseur bevestig word.

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.