Kampusopedag 2026

Paarl-kampus – 20 & 21 Maart 2026

Bredastraat 1, Esterville, Paarl

Vrydag 20 Maart 16:00

Saterdag 21 Maart 09:00

Saterdag 21 Maart 13:00

 

Pretoria-kampus – 24, 25 en 27 April 2026

Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion

Vrydag 24 April 16:00

Saterdag 25 April 09:00

Maandag 27 April 09:00

 

By Akademia is studentwees soveel méér as net jou studie, en is jy nie nét nóg ʼn studentenommer nie. Dit is ʼn plek waar jy sinvolle gesprekke kan voer, lewenslange vriendskappe kan smee en waar jy roepingsgedrewe die toekoms tegemoetstap. En waar beter om hierdie strewe op die proef te stel as by die kampusopedag in Pretoria en/of die Paarl? Kom ervaar eerstehands hoe Fontie-wees bruisend daarna uitsien en kom beleef hoe denke én hart passievol gevorm word deur ʼn verbintenis tot die ware, goeie en die skone.

Bespreek vandag nóg jou plek en kom kyk (en ervaar) vir jouself waarom Akademia se eiesoortige en sorgsame kultuur hom ʼn voorkeur- Afrikaanse studietuiste maak. Ons kan nie wag om jou in ons wêreld te verwelkom nie!

WAAROM MOET EK DIE OPEDAG BYWOON?

Om al my studiemoontlikhede te oorweeg

Om met dosente te gesels

Om koshuisverblyf te besigtig

Om meer oor die Groot Boeke-program uit te vind

Om medestudente te ontmoet

Om inligting by adviseurs te kry

Om ʼn voorsmakie van ʼn gesonde studentelewe in Afrikaans te ervaar

Om die hart van Akademia te ervaar

Wat kan ek verwag van die kampusopedag

’n Oorsig oor Akademia

Studierigtingspesifieke inligting

’n Blik op die studentelewe

NOU JA, WAARVOOR WAG JY? RSVP NOU!

Kyk die video vir hoogtepunte van verlede jaar se opedag.

Belangrike inligting

Klik hier vir meer inligting oor die twee kampusse in Centurion

AKADEMIA – studentwees is meer as net jou studies!

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE MET AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

Direkte inbetaling: Bankbesonderhede

Akademia-skenkingsfonds

Eerste Nasionale Bank

Rekeningnommer: 62857561445

Takkode: 210554

Verwysing: Jou selfoonnommer

Testamentêre bemaking

Voeg die volgende klousule tot jou testament by. (Vervang self die bedrag.)

Ek bemaak ʼn kontantbedrag van R100 000.00 (Eenhonderd Duisend Rand) aan AKADEMIA MSW met registrasienommer: 2005/024616/08 geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ʼn privaat hoëronderwysinstelling ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997 onder registrasienommer: 2011/HE08/005.

Laat jou besonderhede hieronder dan sal ‘n skenkingsfondsbestuurder met jou kontak maak. 


Zander Botha: Skenkingsfondsbestuurder

083 254 0142
skenking@akademia.ac.za

Ek sien uit daarna om jou persoonlik te ontmoet en jou unieke bydrae en nalatenskap te bespreek.