Search
Close this search box.

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika

Geldwassery en die gryslys – Implikasies vir Suid-Afrika Geskryf deur dr. Sandra Adendorff, dosent in Ekonomie en Internasionale Handel by Akademia Suid-Afrika het ʼn gesofistikeerde finansiële stelsel – van die beste ter wêreld. Ten spyte daarvan dat die Reserwebank finansiële instellings onder streng toesighouding plaas, loop instellings steeds die gevaar om deur geldwasserybedrywighede misbruik te […]

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner en -liefhebber, dr. Natie van Vuuren. Dié skenking, wat uit meer as 2 000 Afrikaanse literêre werke bestaan, […]

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery

Boeiende boek oor Afrikaanse media verskyn by Akademia Uitgewery Die boek van die akademikus, prof. Johannes D. Froneman, Ter wille van oorlewing, ideologie en geld: Perspektiewe op die geskiedenis van die Afrikaanse media het onlangs by Akademia Uitgewery verskyn. Volgens Karien Brits van die Akademia Uitgewery is dit nie net nóg ʼn gewone geskiedenishandboek waarin […]

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na

Akademia-student jaag Olimpiese Spele-droom na Yvonne Robson, BCom (Ondernemingsbestuur)-student by Akademia is ʼn kranige hoogspringatleet. Sy droom daarvan om Suid-Afrika by die Olimpiese Spele te verteenwoordig en as jy na haar mees onlangse prestasies op die atletiekbaan kyk, is dié Fontie goed op dreef om haar droom te verwesenlik. Tydens Atletiek Suid-Afrika (ASA) se onlangse […]

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend

Akademia stel Loopbaansentrum vir studente bekend Akademia het op 18 April tydens ʼn funksie in Centurion die Loopbaansentrum vir die instelling se studente bekendgestel. Lynette Beer, bekende motiveringspreker, het ook met die studente kom gesels oor temperamente in die werksomgewing en hoe om hul persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Volgens Mareli Swanepoel, bestuurder van […]

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid

Akademia lewer 384 studente af by jaarlikse kwalifikasieplegtigheid Akademia het vanjaar ʼn rekordgetal van 384 kwalifikasies oor elf programme toegeken by die jaarlikse kwalifikasieplegtigheid wat op 25 April by die Choose Life-kerk in Pretoria gehou is. Volgens Liana van Rooy, registrateur by Akademia, is die kwalifikasieplegtigheid ʼn belangrike hoogtepunt op die instelling se jaarlikse kalender. […]

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam

Wêrelderfenisdag – die mens as erfgenaam Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia Een van die mees opvallende eienskappe van ons as mense is dat ons erfgename is. Sonder dat ons altyd daarvan bewus is, erf ons dinge wat ons nie self gemaak het nie, maar wat nogtans ʼn blywende stempel op ons […]

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid

Akademia vereer akademici en studente se akademiese uitnemendheid Akademia het op 4 April by Atterbury Teater in Pretoria ʼn akademiese prestigefunksie aangebied waar die instelling se studente en personeel vir hul uitnemende akademiese prestasies vereer is. Volgens prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia, vier die instelling die uitsonderlike prestasies van sy studente en dosente […]

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend

Akademia stel eerste koffiewinkel Sowel As bekend Die reuk van vars geroosterde koffie, die geklingel van teelepels en die opgewekte neurie van saamgesels het op 17 April die opening van Akademia se nuwe koffiewinkel – Sowel As –vergesel. Sowel As verteenwoordig as ‘t ware ʼn kuier-oase vir Akademia se personeel, studente en vriende. Groot opgewondenheid […]

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media

Akademia-simposium bespreek geleenthede en uitdagings in die Afrikaanse media Die Departement Tale en Kultuurwetenskappe by Akademia het op Donderdag 13 April ʼn simposium by Leriba in Centurion aangebied. Die joernalistieksimposium het belangrike joernalistieke temas aangeraak wat die Afrikaanse medialandskap beïnvloed. Bekende mediapersone van dwarsoor die land het as sprekers opgetree en die simposium is bygewoon […]

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag

Akademia koop “professor” ter viering van akademiese hoof se 70ste verjaarsdag Prof. Danie Goosen, wat sedert 2019 die rol as akademiese hoof by Akademia beklee, word beskou as een van die vooraanstaande lewende Afrikaanse filosofiese denkers. Hy vier op 12 April vanjaar ʼn merkwaardige mylpaal – sy sewentigste verjaarsdag. Ter viering van hierdie dag het […]

Akademia koop die woord Fontie in die WAT

Akademia koop die woord Fontie in die WAT Akademia het onlangs die woord “Fontie” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Studente wat aan hierdie instelling studeer word Fonties genoem. Die eienaam is afgelei uit die instelling se leuse, Ad futurum per fontes – na die toekoms deur die bronne. Volgens Marthinus Visser, […]

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig

Die noodsaaklikheid van moedertaalonderrig Gepubliseer op: 10 Augustus 2022 Op 14 Augustus 2022 vier Suid-Afrika Afrikaanse Taaldag. Dr. Annelise de Vries, dosent in Opvoedkunde by Akademia, het onlangs op Pretoria FM se Skuins voor Pouse oor die noodsaaklikheid en voordele van moedertaalonderrig gesels. Moedertaalonderrig is volgens De Vries “die taal wat jy eerste geleer het, […]

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by

Woon Akademia se aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie by Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en verskeie nauurse studierigtings word by ʼn aanlyn inligtingsessie op 15 April bespreek wat vanaf 10:00-11:00 gehou word. Dié nauurse model […]

Kampusopedag by Akademia om die draai

Kampusopedag by Akademia om die draai Akademia se Centurion-kampus staan gereed om honderde voornemende studente te verwelkom by die kampusopedag wat op 12 en 13 Mei gehou word. Hier kan voornemende studente toekomstige vriende ontmoet, kennis maak met dosente en studentwees ervaar. Die dag beloof om een vir die boeke te wees! Die opedag het […]